Villa Blue Dream
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Theresa-laan 60, Bakoven, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R35 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Villa Blue Dream is 'n villa met 'n Tuscan-styl teen die heuwel in Bakoven en het 'n pragtige uitsig oor die see.
Dié villa het verskillende verdiepings is geskik vir 10 gaste en het vriendelike personeel wat sorg vir gaste se gemak. Die villa het 5 en suite-slaapkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitkamer wat na 'n balkon lei.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met ondervloerse verhitting, 'n stort, bad en 'n toilet. Dié kamer het ook 'n TV, gaskaggel en lei na 'n balkon met 'n see-uitsig.
Die ander kamers het of 'n koningingrootte- of koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met ondervloerse verhitting, 'n stort, bad en 'n toilet. Twee van die kamers is naby die swembad en lei na 'n stoep wat reg rondom strek. Gehalte-linne, -badhanddoeke, -japonne en luukse toiletware word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, vries- en ysmasjien, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar.
Gaste kan hul maaltye aan die etenstafel met 8 sitplekke geniet, of ontspan in die stylvolle sitkamer met 'n satelliet-TV, uitsig oor die see toegang tot die stoep met 'n buite-sitarea vir 6.
Die stoep het 'n groot beskutte braai-area en uitsig oor die soutwater-swembad en see. Warmbuitestorte is ook beskikbaar. Die villa het ook 'n volledig toegeruste gimnasium, motorhuis vir 2 motors en parkeerplek in die straat.
Dié villa spog met 'n moderne sekuriteitstelsel, elektriese blindings en 'n kragopwekker wat die hele eiendom met krag voorsien. Die villa word 6 dae per week skoongemaak en 'n persoonlike wasgoeddiens kan gereël word.
Villa Blue Dream is net 3 km vanaf Kampsbaai-strand en verskeie restaurante, en daar is stap- en bergfietsroetes.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Wynkelder
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Theresa-laan 60, Bakoven, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kampsbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Theresa-laan 60, Bakoven, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang