Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Blue Dream

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Theresa-laan 60, Bakoven, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R35 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Villa Blue Dream is 'n pragtige Toskaanse-styl villa wat hoog op die heuwel van Bakoven geleë is met asemrowende uitsigte oor die see.

Die ruim, veelverdieping villa kan tot 10 mense akkommodeer, en het 'n vriendelike personeel wat toegewy is aan jou persoonlike gemak en welstand. Die villa beskik oor 5 en suite-slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en 'n sitkamer wat na 'n balkon oopmaak.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met ondervloerse verhitting, 'n stort, 'n bad en 'n toilet. Die kamer is toegerus met 'n TV, 'n gas-kaggel en maak oop op 'n balkon wat oor die see uitkyk.

Die ander kamers is ingerig met 'n koningingrootte- of koninggrootte-bed en het en suite-badkamers met ondervloerse verhitting, storte, baddens en toilette. Twee van die kamers is naby die swembad geleë en maak oop op die omvou-terras. Gerieflikheidshalwe word kwaliteit linne, badhanddoeke, en badjassen, sowel as luukse toiletware voorsien.

Die volledig toegeruste kombuis het 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n vrieskas en ysmaakmasjien, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar vir gebruik.

Gaste kan hul maaltye by die etenstafel met sitplek vir 8 geniet, of ontspan in die stylvolle sitkamer wat uitkyk oor die see wat toegerus is met 'n Satelliet-TV, en uitloop op die omvou-terras met 'n buite-eetarea met sitplek vir 6.

Die terras het 'n groot beskutte braai-area, en kyk uit oor die soutwater swembad wat 'n pragtige see-uitsig het. Warm buitestorte is ook beskikbaar. Die villa het ook 'n volledig toegeruste gimnasium, motorhuisparkeerplek vir 2 motors asook parkeerplek van die straat af.

Die lieflike villa is toegerus met 'n moderne sekuriteitstelsel, elektries aangedrewe vensterblindings, en 'n rugsteunkragopwekker wat die hele eiendom van krag voorsien. Die villa word ses dae per week gediens, en 'n persoonlike wasgoeddiens kan gereël word.

Villa Blue Dream is net 3 km vanaf Kampsbaai-strand en verskeie restaurante, en gaste het 'n keuse van stap-, voetslaan- en bergfietsroetes om van te kies.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 5
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Theresa-laan 60, Bakoven, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R35 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R35 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Theresa-laan 60, Bakoven, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA201c0a217b8aa7afa0dcabab310ebee600957c4a17abc343509b151d0613fdb7760fcd7aff27c5fd6ebe7ee543546b0b3504?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R35 000 per nag (plek vir 10) 60 Theresa Avenue Bakoven 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.9664917 18.3818234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang