Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Botanica

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wayne M
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Fantasties. Baie netjies en skoon, puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2018

Fantasties. Kamer was groot, bed was van goeie kwalitiet, badkamer is nuut, het baie veilig gevoel. Ontbyt was lekker. Naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques F
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2018

Netjiese en rustige akkommodasie . Eenheid is lekker groot en kamer was baie netjies en skoon. Eienaars het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2017

Skitterrende diens. Het baie moeite gedoen vir ons en die ander fietsryers. Volledige, baie mooi kamers, privaat en al die TV-kanale!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2017

Waarde vir geld. Ons verblyf by Villa Botanica was baie aangenaam. Ons sal vir seker weer volgende jaar van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2016

Brillant rooms and bed. The room was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Petrolene L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2014

Verblyf vir die 94.7 fietswedren. Dit was 'n great omgewing. Die kinders was mal daaroor! Sodra die volgende 94.7 bevestig is, bespreek ek beslis my plek. Almal was baie behulpsaam toe ons vra. Die eetgeriewe was byvoorbeeld toegesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2013

Lovely people, lovely place.....almost like home One of the best guesthouses I have ever stayed at :)

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rena-weg 119, Kyalami, Johannesburg, 1684, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeuGlKJwAX3nmnbNXWbJeM5NX7GzebibP5TKFyBVXTR6ea9eC4S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 119 Rena Road Kyalami 1684 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.981213177718 28.048591911793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang