Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Bothania

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Natalie L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Lovely hosts, friendly, pet friendly, clean, home-like atmosphere. Wendy and her husband are great hosts. Our stay was short, but all our needs were catered for. They will see us again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Villa Bothania
Thank you so much, it was a pleasure having you here. Regards, Wendy

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Travis B
Kort verblyf
4.8
Nov 2022

It was a very pleasant stay and Wendy and Wickus were great hosts. I would definitely recommend Villa Bothania, it is close to the golf course and the amenities are very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wendy
Villa Bothania
Thank you so much Travis. It was lovely having you stay with us. Kind Regards Wendy

Esther D
1 nag Besigheidsreis
4.4
Aug 2022

Rustige, stil area. Plekkie was skoon en netjies. Het lekker daar oorgebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mumsy M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Quiet and clean. Great hospitality from the staff. I would definitely recommend Villa Bothania. The warm welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Villa Bothania
Thank you for your lovely review regarding the guest house, and staff. You are always welcome. It was a pleasure having you girls stay with us. Regards, Wikus and Wendy

Ian N
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Uitsekende diens en heerlike etes Puik diens. Het addisionele etes vooraf bestel. Die etes was heerlik, goeie waarde vir jou geld. Vriendelike mense wat jou soos familie behandel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Villa Bothania
Baie dankie vir die pragtige resensie, ons probeer om al ons gaste tevrede te stel. Mooi bly Groete Wikus en Wendy

Vivian V
1 nag
4.6
Feb 2021

Wat 'n lekker plekkie, ek en my Boetie het die ontbyt so geniet en wat 'n vriendelike en huisatmosfeer. Amazing mensies en baie welkom laat voel. Ons het net nie verwag om vir die ontbyt te betaal nie maar was elke cent werd, sal beslis weer R80 betaal vir so awesome ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wendy
Villa Bothania
Baie dankie vir julle resensie. So jammer oor die ontbyt, moes duideliker laat weet die ontbyt is nie by die verblyf ingesluit. Maar baie dankie, ek is bly julle het dit geniet Groete Wendy

Jolandi F
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2021

Die plek het nie skoon gevoel nie. Matras was ongemaklik en kussings het snaaks geruik. Daar was 1 of ander insek in die bed wat ons per ongeluk dood gedruk het.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2020

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Wendy
Villa Bothania
Baie dankie vir jou resensie. Ek het kamers met baddens, jy moes net gevra het, ek is so gewoond die manne wil stort. Jammer daaroor. Groete Wendy

Jan V
1 nag
3.2
Nov 2020

Aangenaam en skoon. Die eiendom is sentraal in Modimolle geleë. Dis skoon en gerieflik. Ons het ons verblyf geniet.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Wendy
Villa Bothania
Middag Jan, Baie dankie vir jou resensie, ek is bly julle het dit geniet. Groete Wendy

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 158, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiMzAwYzdiLWM1NzUtNDA2NC04N2QxLWNjZTk5MmI1ZDE3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 158 Kerk Street Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 11:00-17:00 10:00 -24.69947 28.39577

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang