Villa Bothania
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Natalie L - Sep 2024
Algehele gradering
Lovely hosts, friendly, pet friendly, clean, home-like atmosphere.
Villa Bothania se terugvoer
Thank you so much, it was a pleasure having you here.
Regards,
Wendy
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Travis B - Nov 2022
Algehele gradering
It was a very pleasant stay and Wendy and Wickus were great hosts.
Villa Bothania se terugvoer
Thank you so much Travis. It was lovely having you stay with us.
Kind Regards
Wendy
Esther D - Aug 2022
Algehele gradering
Rustige, stil area.
Mumsy M - Sep 2021
Algehele gradering
Quiet and clean. Great hospitality from the staff.
Villa Bothania se terugvoer
Thank you for your lovely review regarding the guest house, and staff. You are always welcome. It was a pleasure having you girls stay with us.
Regards,
Wikus and Wendy
Ian N - Sep 2021
Algehele gradering
Uitsekende diens en heerlike etes
Villa Bothania se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie, ons probeer om al ons gaste tevrede te stel. Mooi bly
Groete
Wikus en Wendy
Vivian V - Feb 2021
Algehele gradering
Wat 'n lekker plekkie, ek en my Boetie het die ontbyt so geniet en wat 'n vriendelike en huisatmosfeer.
Villa Bothania se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. So jammer oor die ontbyt, moes duideliker laat weet die ontbyt is nie by die verblyf ingesluit.
Maar baie dankie, ek is bly julle het dit geniet
Groete
Wendy
Jolandi F - Apr 2021
Algehele gradering
Die plek het nie skoon gevoel nie.
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Jan V - Nov 2020
Algehele gradering
Aangenaam en skoon.
Villa Bothania se terugvoer
Middag Jan,
Baie dankie vir jou resensie, ek is bly julle het dit geniet.
Groete
Wendy
Gert K - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Villa Bothania se terugvoer
Hello Gert & Heather,
Dit was 'n plesier om julle by ons te he.
Hoop alles het goed verloop met die trek
Groete
Wendy & Wikus
Carlize K - Sep 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld en beste ligging.
Villa Bothania se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, dit was 'n eer om julle by ons te hê. Ons hoop om julle weer gou te sien
Groete, Wikus en Wendy.
Wouter D - Mei 2019
Algehele gradering
Goedkoop en baie netjies.
Villa Bothania se terugvoer
Baie dankie Wouter, was lekker om julle te kon huisves.
Groete
Wikus en Wendy
Hendra G - Mrt 2019
Algehele gradering
Puik.
Villa Bothania se terugvoer
Beste Hendra en gesin,
Baie dankie vir so 'n mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle by ons te kon huisves.
Julle is altyd weer welkom.
Groete,
Wendy
Annatjie C - Aug 2019
Algehele gradering
Die kamer was skoon.
Villa Bothania se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Annatjie, julle is altyd baie welkom
Groete
Wikus en Wendy
Jan-hendrik K - Jul 2019
Algehele gradering
Aangenaam, veilig, en bekostigbaar.
Lees meerVilla Bothania se terugvoer
Goeie naand Jan Hendrik,
Baie dankie vir jou resensie, ek is bly jy het die gaste huis geniet, alhoewel ek baie jammer is oor die skoon maak van jou kamer, ek let ook oor die stortkop, dankbaar vir die terugvoer. Jy moes my gese die gaste langs jou was raserig, ek sou jou onmiddelik n ander kamer gegee het. Jammer daaroor.
Mooi bly
Groete
Wikus en Wendy
Adriaan B - Jul 2019
Algehele gradering
Baie skoon en vriendelike verblyf.
Villa Bothania se terugvoer
Hallo Adrian
Baie dankie vir die mooi resensie, dit was 'n groot plesier om julle kamer warm te maak.
Die beker is alreeds vervang, glad nie nodig om skuldig te voel nie.
Mooi dag verder
Wendy en Wikus
Colyn G - Mei 2019
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelik mense en alles wat mens nodig het.
Villa Bothania se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, waardeer dit terdee. Mooi bly.
Groete
Wikus en Wendy
Rozanne E - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig en gemak.
Villa Bothania se terugvoer
Hello Rozanne,
Dankie vir jou resensie, ons is besig met die instaleering van lug versorgers.
Groete
Wikus & Wendy
Henkie P - Okt 2019
Algehele gradering
Was nie 'n goeie ervaring nie.
Villa Bothania se terugvoer
Beste Henk,
Baie dankie vir die resensie. Ons het nog nooit so 'n slegte resensie gehad nie, en ons is jammer daaroor.
Die laken op die bed was nie vuil nie - die huishoudster het die sylaken gebrand waarvan ons nie geweet het nie.
Al ons kamers is op LekkeSlaap se webtuiste en gaste kies self hul kamers. Die kamer wat julle gekies het hou ons gewoonlik vir krieketseuns en gholfers uit.
Ek wil ook noem dat ons vol was op dieselfde naweek wat julle hier was. Die sangeres wat by die Nyliefees opgetree het, asook 4 ander pare wat hier was vir 'n troue, was vol lof. So veel so dat hulle weer bespreek het vir 'n volgende besoek.
Groete
Wikus en Wendy
Anel S - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was baie huislik en tannie Wendy was baie vriendelik.
Villa Bothania se terugvoer
Hallo Anel
Dit was baie lekker om julle hier te hê. Ons probeer altyd die gaste eerste te stel, en hulle gemaklik te laat voel. Ons hoop alles het goed verloop.
Mooi bly
Groete
Wikus en Wendy
Billy T - Nov 2018
Algehele gradering
Aangename, rustige en netjiese verblyf met twee baie vriendelike en hulpvaardige eienaars.
Villa Bothania se terugvoer
Beste Billy,
Baie dankie vir jul resensie, dit was 'n plesier om julle by ons te kon huisves. Mooi bly.
Groete,
Wendy
Parmanandhan G - Nov 2018
Algehele gradering
Extremely friendly hosts.
Villa Bothania se terugvoer
Thank you so much it was stunning having you and your girls and the little dog here. Always welcome.
Regards,
Wendy
George B - Des 2018
Algehele gradering
Lekker kamer, goeie kos op aanvraag, baie vriendelike ontvangs en diens.
Villa Bothania se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Was lekker om julle te huisves en te leer ken. Julle is 2 oulike mensies.
Groete,
Wendy en Wikus
Hein P - Mei 2018
Algehele gradering
Skoon en ruim.
Villa Bothania se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, ek waardeer dit opreg. Ek is bly jy het dit geniet. Groete, Wendy.
Gert D - Sep 2018
Algehele gradering
Gerieflik en geniet.
Villa Bothania se terugvoer
Hello Gert,
Baie dankie vir jou resensie, waardeer en baie bly jy het dit geniet.
Groete,
Wikus en Wendy
Irene H - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker.
Villa Bothania se terugvoer
Beste Irene,
Baie dankie vir jou mooi resensie, dit was baie lekker om Andre en jou seun te verwelkom. Bly hulle het dit geniet.
Groete,
Wendy
Belinda C - Sep 2018
Algehele gradering
Was heel aangenaam.
Villa Bothania se terugvoer
Goeie dag Belinda,
Baie dankie vir jou resensie, gaan asseblief weer op ons webverf, daar is nerens melding gemaak van lugversorgers nie, maar wel van waaiers. Baie jammer daaroor, ons is van plan om mobiele lugversorging aan te skaf.
Groete,
Wendy
Rika K - Mei 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, skoon en netjies, maar het WiFi geadverteer terwyl daar geen WiFi was nie.
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Tomas F - Mei 2017
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, alles was netjies en gasvryheid puik.
Villa Bothania se terugvoer
Baie Dankie, Tomas en Dicky, was baie lekkker om julle by ons gaste huis te kom onthaal het.
Groete,
Wendy en Wikus
Tarina W - Nov 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en vriendelike diens.
Villa Bothania se terugvoer
Beste Tarina,
Baie dankie vir jou resensie, dit was lekker om jou by ons te kon ontvang.
Groete,
Wendy
Annamare W - Mrt 2017
Algehele gradering
Voldoende vir 'n groot groep.
Lettie T - Jan 2017
Algehele gradering
Verblyf is goed, gasvryheid uitstekend sal beslis weer gebruik.
Villa Bothania se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer alle terugvoering.
Wendy.
Alma K - Jul 2017
Algehele gradering
Ek was veilig en gemaklik. Sal dit aanbeveel vir basiese akkommodasie.
Villa Bothania se terugvoer
Baie dankie Alma. Bly jy het veilig gevoel.
Groete,
Wikus en Wendy
Johan V - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was baie rustig, mense baie vriendelik.
Lizette B - Aug 2017
Algehele gradering
Gemiddeld.
Bianca B - Des 2016
Algehele gradering
Teleurstellend
Lees meer- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 158, Modimolle, 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang