Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa C View

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riostraat 14, Heuwelkruin, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 015 R1 713 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa C View is in Knysna en bied gerieflike selfsorgverblyf net 2,2 km vanaf die Knysna Waterfront, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesinswegbreek op die skilderagtige Tuinroete.

Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede met pragtige kamers, elk met badkamers met óf 'n stort óf 'n bad. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Die eenhede het ook elkeen 'n kombuisie met 'n stoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware.

Elke eenheid beskik oor 'n leefarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, asook 'n balkon met stoele om 'n ontspannende sonsopkoms of sonsondergang te geniet terwyl gaste die skilderagtige stranduitsig bewonder.

Gaste wat op soek is na die buitelewe het toegang tot die Featherbed and Pledge Natuurreservaat, Millwood House Museum, Knysna Township Tours en vele meer besienswaardighede wat die area bied.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Riostraat 14, Heuwelkruin, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 015
R2 015 R1 713
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 015
R2 015 R1 713
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riostraat 14, Heuwelkruin, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99f1348c1ead6219a8242b1014e0dad2db5b8dfc9922e0f7faf0a90caf5a589eb246de882e0b7311149d237567982135955b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 015 nouVanaf R1 713 per nag (plek vir 2) 14 Rio Street Heuwelkruin 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.030459962875 23.037439928836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang