Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Charmara

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oos-straat 12, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Villa Charmara is aan die oostekant van die kusdorpie Stillbaai geleë, 'n entjie van die Goukourivier af.

Die historiese huis is in 2015 opgeknap en kan tot 8 volwassenes en 4 kinders gemaklik akkommodeer. Die huis beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 2 kamers wat ook 'n stapelbedstel vir kinders en dubbelbeddens het. Alle badkamers is toegerus met storte. Linne word voorsien en handdoeke indien gaste vir 5 of meer nagte bly. Gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Die waskamer het 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Die voorste leefarea maak oop op 'n lieflike patio-area wat buitesitplek het en oor die tuin uitkyk. Nog 'n vermaakarea, die oorspronklike motorhuis, is aan die agterkant beskikbaar, met 'n vuurput en binnebraai.

Die eiendom is 270 m vanaf die rivier en 2 km vanaf die hoofswemstrand. Doendinge in die area sluit swem, visvang, voëlkyk en voetslaan in. Stilbaai se Blouvlag-statusstrand is naby vir 'n verskeidenheid doendinge en die hawe bied die geleentheid vir diepseehengel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Villa Charmara
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Hanneli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Oos-straat 12, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Charmara het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oos-straat 12, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvxtmgpSqXiFgB765PajkJ9i8cUp0s3XR82Ccc0kYI28jipC6mu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 12) 1 5 1 4 12 Oos Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -34.3642194 21.4335508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang