Villa Chateau 15
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South-weg 35, Villa Chateau, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Villa Chateau 15 is 'n bekoorlike woonstel in 'n kompleks in Table View. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby Bloubergstrand. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n klein gesin of 2 paartjies.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en sitplek.
Die area lei na die stoep met 'n ingeboude braai. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tania Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- South-weg 35, Villa Chateau, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Chateau 15 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South-weg 35, Villa Chateau, Table View, 7441, Wes-Kaap