Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Coloniale Private Luxury Retreat

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Villa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Villa Coloniale Private Luxury Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Santa B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa B

Vriendelike personeel, pragtige kamers en lekker ontbyt.

Net steurnis gehad van waterpomp (ek dink?) wat heelnag buite ons kamers gehardloop het. Ek het dit aan die personeel genoem. Andersins het ons baie lekker gebly, dankie. Dankie vir goeie diens en deurlopende opvolg.

Frank H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank H

Die detail in die kamer bogemiddeld, bed a+ en badkamer a++.

Verblyf is bogemiddeld, absoluut waarde vir geld!

Anthea L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea L

Baie tevrede.

Hoogs aan te beveel. Uitstekend.

Annette S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S

Baie goed toegeruste verblyf, gasheer en staf ontsien geen moeite om verblyf absoluut so aangenaam moontlik te maak.

Baie gemaklike en goed toegeruste suite. Diens van staf puik en bekwaam, selfs 'n vroeë ontbyt was geen moeite. Die gasheer is te enige tyd beskikbaar en behulpsaam.

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Willow-weg 11, Constantia, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZx2XQU5tIBzhlDg6d6I2BaeLmA1j43L4NqjTecz1MYYYRtDzYO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 11 Willow Road Constantia 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -34.03944 18.43625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang