Villa Coloniale Private Luxury Retreat
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Willow-weg 11, Constantia, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Villa Coloniale Private Luxury Retreat is 'n luukse gastehuis in die hartjie van die Constantia-vallei. Die gastehuis bied elegansie, rustigheid en privaatheid. Die oomblik wat jy die gastehuis betree sal jy die rustige en vreedsame atmosfeer ervaar.
Die suites is in 'n bekoorlike, geskiedkundige, koloniale gebou wat onlangs opgeknap is en geleë is in 'n pragtige, romantiese tuin geleë met 'n stroompie met wilgerbome al langs die oewer wat daardeur vloei.
Al die gaste-suites het sy eie ingang, is ruim en beskik oor 'n groot leefarea, slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en 'n private stoep. Die vertrekke is lig en lugtig en elk individueel versier in die Koloniale styl. Dit skep 'n elegante atmosfeer.
'n Heerlike, volledige ontbyt word in die tuin voorgesit, op die stoep, of in die suites, na gelang van 'n gas se voorkeur. Die tuin skep 'n rustige atmosfeer, bied privaatheid en sekuriteit en daar is 'n groot soutwaterswembad en 'n setperk vir gaste.
Ons dienste is uitstekend en die interaksie tussen personeel en gaste interaksie asook persoonlike betrokkenheid van die eienaars bied 'n harmonieuse atmosfeer.
Villa Coloniale Private Luxury Retreat is die ideale ligging vanwaar gaste die Kaapse Skiereiland kan verken. Die bekende en historiese wynplase Buitenverwachting, Groot Constantia, Klein Constantia, Steenberg en Uitsig en van die land se beste restaurante is binne maklike bereik van die instansie af.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Portier
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Frans
- Duits
- Italiaans
- Switsers
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Villa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Willow-weg 11, Constantia, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Coloniale Private Luxury Retreat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Constantia Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 20 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Willow-weg 11, Constantia, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang