Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Contessa Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 29 resensies vir Villa Contessa Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Van's Afslaers Gauteng Pty Ltd V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van's Afslaers Gauteng Pty Ltd V

Baie dankie, goeie diens, skoon en netjies.

Dankie, alles was mooi, skoon en netjies!

Teuns V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teuns V

Goeie waarde vir geld.

Ons het lekker hier gebly, gerieflik naby alle winkels en besighede.

David R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David R

Op aankom het ons gesukkel om die ingang van die ontvangs te vind.

Tannie is absoluut 'n wonderlike mens. Sy het ons so welkom laat voel. Ons het lekker gebly. Baie dankie.

Abe K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Abe K

Oulike dame maar fasiliteite beperk.

Voel jammer vir haar agv geen water en krag beperk. Plek was skoon maar geen toilet deur nie. Het ook n mikrogolf-oond gemis. Agv haar gasvryheid sal ek haar aanbeveel en indien sy die nodige doen soos genoem.

Villa Contessa Guesthouse se terugvoer

Beste Abe
Jammer vir die ongrief.
Groblersdal het geen water gehad nie en het ook loadshedding gehad maar gelukkig het die generator gewerk. Daar was n microwave langs die yskas gewees toilet in kamer soos geadverteer

Villa Contessa Guesthouse
Steven G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Steven G

Was fine but no water and load shedding 5 hours on Friday.

They had water issue and power off for long periods difficult to keep things cold in fridge or charge certain things.

Christo O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo O

Waarde vir geld, netjiese kamers en vriendelike diens.

Sal definitief in die toekoms van die gastehuis gebruikmaak.

Villa Contessa Guesthouse se terugvoer

Dankie Christo. Dit word opreg waardeer. Jy is altyd welkom by villacontessa.

Villa Contessa Guesthouse
Steve O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve O

Puik.

Goeie diens en vriendelik gewees. Baie dankie aan tannie Petro.

Villa Contessa Guesthouse se terugvoer

Hi Julle. Baie dankie. Julle is altyd welkom.
Groete

Villa Contessa Guesthouse
Ian S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S

Baie geniet.

Vir twee mans was dit voldoende wat kom golf speel het in Groblersdal.

Villa Contessa Guesthouse se terugvoer

Baie dankie hoop om julle, weer volgende jaar te sien. Groete

Villa Contessa Guesthouse
Celest H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celest H

Baie vriendelik.

Voel so tuis. Baie oulike mense. Heerlike ontbyt. Baie netjies en mooi.

Villa Contessa Guesthouse se terugvoer

Celest en familie, baie dankie en waardeer dit opreg. Seen Groete

Villa Contessa Guesthouse
Dries H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries H

Baie lekker.

Sal weer boek, weer baie lekker netjies.

Villa Contessa Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Dries, ek waardeer dit.
Groete

Villa Contessa Guesthouse
Phuti P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phuti P

Excellent.

I enjoyed my stay and I'm coming back there.

Villa Contessa Guesthouse se terugvoer

Thank you Phuti you are always welcome
Blessings

Villa Contessa Guesthouse
Petrus V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus V

Baie vriendelike ontvangs.

Ons het 'n troue in die area gehad en het laat teruggekom en was weer voor sons pkom op die pad. Petro het uit haar pad gegaan om ons laat nag te ontvang en vroeg uit te teken. Die kamers was skoon en netjies en veilig. Baie dankie Petro, was baie lekker die kuiertjie by julle.

Villa Contessa Guesthouse se terugvoer

Beste Petrus, baie dankie vir julle. Dit word opreg waardeer.
Groete
Petro

Villa Contessa Guesthouse
Sarie E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarie E

Lekker geslaap.

Skoon en netjies.

Gerhard K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K

Baie lekker.

Mense is baie vriendelik. Die plek is baie skoon en ons het baie tuis gevoel.

Colly S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Colly S

Not good at all, ants in the bathroom.

The bed was not comfortable and there were cockroaches. The photos from the website are deceiving.

Thulisile H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thulisile H

Warm and welcoming.

Never been to a guesthouse more peaceful and neater.

Villa Contessa Guesthouse se terugvoer

You made my day. Thank you very much, highly appreciated.
Regards,
Villa

Villa Contessa Guesthouse
Estelle S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle S

Baie goeie diens ontvang, en ook baie vriendelik.

Sien sterre.

Ignetius M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignetius M

Keep it up.

Everything went well except that the owner/reception didn't recognise me but she eventually did. We had a great time.

Ansie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Awesome.

Baie lekker gebly, sal dit beslis aanbeveel.

Aw B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aw B

Was soos 'n lord behandel.

Gasvryheid uit die boonste rakke, plek is mooi skoon en kos was uitstekend.

Villa Contessa Guesthouse se terugvoer

Beste Aw, baie danki word opreg waardeer.
Seen groete,
Petro

Villa Contessa Guesthouse
Thia D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thia D

Comfortable and affordable room and a very friendly host.

I will book here again as I am visiting Groblersdal monthly. Room was set up with an extra table for a printer and even an extra extension to make my work a pleasure.

Louis P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis P

Het welkom gevoel.

Baie mooi plek sal enige tyd weer daar bly, was baie rustig gewees.

Villa Contessa Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Louis

Villa Contessa Guesthouse
Lisa V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa V

Tevrede en gerus.

Veiligheid is eerste priority. Dis skoon en gerieflik en Tannie Petro gaan uit haar pad om met alles te help.

Villa Contessa Guesthouse se terugvoer

Bestie Lisa
Baie dankie, vertrou ons sal julle weer sien. Julle is pragtige twee families gewees.
Groete
Petro

Villa Contessa Guesthouse
Ronnie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie V

Home away from home.

Die kamers is mooi skoon en alles wat benodig word word voorsien. Sal beslis weer daar bly. Die gasheer was vriendelik en baie behulpsaam. Beslis die moeite werd.

Villa Contessa Guesthouse se terugvoer

Hi Ronnie,
Baie dankie, dit word opreg waardeer.
Groete
Villa

Villa Contessa Guesthouse
Gertien V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertien V

Vriendelik en gerieflik.

Ons is vriendelik ontvang deur tannie Petro. Alles is skoon en netjies. Sal weer daar gaan bly.

Villa Contessa Guesthouse se terugvoer

Beste Gertien. Baie dankie dit was 'n plesier gewees. Sien julle volgende jaar.

Villa Contessa Guesthouse
Zelda D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D

Tannie Petro het ons waarlik laat tuis voel.

Villa Contesa is 'n familievriendelike gastehuis met vriendelike gastehuiseienaar.

Villa Contessa Guesthouse se terugvoer

Baie Dankie Zelda en familie. Seen vir julle.

Villa Contessa Guesthouse
Kgomotso M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kgomotso M

I enjoyed my stay would like to go again.

The lady was so friendly, was just such a mission to get food as I thought food would be served but all in all had great time and enjoyed my stay.

Villa Contessa Guesthouse se terugvoer

Dear Kgomotso,
Thank you, it was a pleasure having you here.
Kind regards
Villa



Villa Contessa Guesthouse
Sonja H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sonja H

Redelik vir een nag.

Ontbyt is nie ingesluit nie, en jy moet dit vooraf reel met die eienaar. Die stort was baie sleg, nie genoeg druk om jou behoorlik nat te maak nie. Die bed was ook baie ongemaklik.

Reghard C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reghard C

Dit was baie lekker.

Een ding wat jy moet reël is breakfast. wat ons nie geweet het nie.

Villa Contessa Guesthouse se terugvoer

Baie Dankie Regard, dit was 'n plesier gewees om julle akkommodeer. Volgende keer maak ons seker van die ontbyt.
Seën-groete

Villa Contessa Guesthouse
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Abraham-straat 33, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHJjdie8Qoe4dhhG34QG8IH9b9LXmvNM6U8f2zTAw1IqaAA0Cfg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 33 Hans Abraham Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.169350859985 29.382227923348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang