Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Contessa Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Van's Afslaers Gauteng Pty Ltd V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Baie dankie, goeie diens, skoon en netjies. Dankie, alles was mooi, skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teuns V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Goeie waarde vir geld. Ons het lekker hier gebly, gerieflik naby alle winkels en besighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Op aankom het ons gesukkel om die ingang van die ontvangs te vind. Tannie is absoluut 'n wonderlike mens. Sy het ons so welkom laat voel. Ons het lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Abe K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2023

Oulike dame maar fasiliteite beperk. Voel jammer vir haar agv geen water en krag beperk. Plek was skoon maar geen toilet deur nie. Het ook n mikrogolf-oond gemis. Agv haar gasvryheid sal ek haar aanbeveel en indien sy die nodige doen soos genoem.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Petro
Villa Contessa Guesthouse
Beste Abe Jammer vir die ongrief. Groblersdal het geen water gehad nie en het ook loadshedding gehad maar gelukkig het die generator gewerk. Daar was n microwave langs die yskas gewees toilet in kamer soos geadverteer

Steven G
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Mei 2023

Was fine but no water and load shedding 5 hours on Friday. They had water issue and power off for long periods difficult to keep things cold in fridge or charge certain things.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Christo O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Waarde vir geld, netjiese kamers en vriendelike diens. Sal definitief in die toekoms van die gastehuis gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Villa Contessa Guesthouse
Dankie Christo. Dit word opreg waardeer. Jy is altyd welkom by villacontessa.

Steve O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Puik. Goeie diens en vriendelik gewees. Baie dankie aan tannie Petro.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Villa Contessa Guesthouse
Hi Julle. Baie dankie. Julle is altyd welkom. Groete

Ian S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Baie geniet. Vir twee mans was dit voldoende wat kom golf speel het in Groblersdal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Villa Contessa Guesthouse
Baie dankie hoop om julle, weer volgende jaar te sien. Groete

Celest H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Baie vriendelik. Voel so tuis. Baie oulike mense. Heerlike ontbyt. Baie netjies en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Villa Contessa Guesthouse
Celest en familie, baie dankie en waardeer dit opreg. Seen Groete

Dries H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Baie lekker. Sal weer boek, weer baie lekker netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Villa Contessa Guesthouse
Baie dankie Dries, ek waardeer dit. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Abraham-straat 33, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHJjdie8Qoe4dhhG34QG8IH9b9LXmvNM6U8f2zTAw1IqaAA0Cfg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 33 Hans Abraham Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.169350859985 29.382227923348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang