Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Costa Rose

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Beatie G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Lieflike akkommodasie. Vriendelik, skoon en baie gerieflike akkommodasie en baie goeie ontbyt. Sal enige tyd weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2021

Lekker stil area naby aan alles wat mens kan doen. As dit nie vir die spesiale aanbodprys was, is hulle vreeslik buitensporig duur - vir plaaslike mense. Duidelik is hulle pryse op die toeriste gemik. Maar dis baie netjies, die personeel is baie vriendelik en behulpsaam en die ontbyt wat ingesluit is, was al drie dae heerlik voorberei.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Neil
Villa Costa Rose
Kaapstad se pryse is oor die algemeen duurder. Ons pryse vir die gesogde area is heelwat minder. Dit sal veral vir plaaslike mense in Kaapstad ongelukkig algeheel duurder wees. Voorspoed en sterkte.

Bernelee B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Excellent! Everything was the best, from the room, the food and friendly owners! Definitely will come again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan R
1 nag
5.0
Feb 2020

Baie goeie waarde vir geld. My eerste keuse in die area - uitstekende waarde vir geld- stelsel met sleutels na-ure werk goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Stunning. Very nice stay over, although we could not figure out the air-con, we loved our time there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2020

A.g.v. Covid-19 is die situasie 'n bietjie moeilik maar verblyf was goed weens die omstandighede. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Peter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Wonderlike diens, lekker kos, skoon kamers, baie gemaklike beddegoed. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2019

Goeie waarde vir geld. Baie mooi en netjiese plek en uitstekende waarde vir geld - sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Radcliff J
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2016

Fantasties met behulpsame en akkommoderende gashere. Die enigste probleem was die gebrek aan parkeerplek voor die gastehuis en in die area. Baie rustige atmosfeer en ontvanklike gasheer. Was mal hier oor.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tims S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2015

Wonderlike ontvangs. Geriewe uitstekend. Personeel was hartlik en vriendelik, geriewe uiters netjies en skoon. Ek kan die plek met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Neil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R2 445
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 445
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Winwtoniaweg 2, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA227de7be8d8e0ebe96c2f5e9d6acf8198e86bd4f44ac7b19588262ef9936f792ebc669306989da533ba3dd7df64212b84f98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 445 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 2 Winwtonia Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.914232416201 18.392604589462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang