Villa Costa Rose
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Neil Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Beatie G - Feb 2023
Algehele gradering
Lieflike akkommodasie.
Johan H - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker stil area naby aan alles wat mens kan doen.
Villa Costa Rose se terugvoer
Kaapstad se pryse is oor die algemeen duurder. Ons pryse vir die gesogde area is heelwat minder. Dit sal veral vir plaaslike mense in Kaapstad ongelukkig algeheel duurder wees. Voorspoed en sterkte.
Bernelee B - Mrt 2020
Algehele gradering
Excellent!
Jan R - Feb 2020
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Marius V - Feb 2020
Algehele gradering
Stunning.
Chris G - Sep 2020
Algehele gradering
A.g.v. Covid-19 is die situasie 'n bietjie moeilik maar verblyf was goed weens die omstandighede.
Peter S - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlike diens, lekker kos, skoon kamers, baie gemaklike beddegoed.
Jan R - Des 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Radcliff J - Des 2016
Algehele gradering
Fantastic with a very helpful and accomodative host.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties met behulpsame en akkommoderende gashere.
Die enigste probleem was die gebrek aan parkeerplek voor die gastehuis en in die area. Baie rustige atmosfeer en ontvanklike gasheer. Was mal hier oor.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tims S - Sep 2015
Algehele gradering
Wonderlike ontvangs. Geriewe uitstekend.
Fanie B - Apr 2014
Algehele gradering
Lekker oorslaapgeriewe; het die omgewing baie geniet.
Lyn P - Feb 2014
Algehele gradering
Nice enough although ...
Herbert H - Mei 2013
Algehele gradering
Puik verblyf in stylvolle en goed onderhoude fasiliteite
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Winwtoniaweg 2, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang