Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Costa Rose

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Neil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir Villa Costa Rose
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Beatie G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beatie G

Lieflike akkommodasie.

Vriendelik, skoon en baie gerieflike akkommodasie en baie goeie ontbyt. Sal enige tyd weer gebruik.

Johan H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan H

Lekker stil area naby aan alles wat mens kan doen.

As dit nie vir die spesiale aanbodprys was, is hulle vreeslik buitensporig duur - vir plaaslike mense. Duidelik is hulle pryse op die toeriste gemik. Maar dis baie netjies, die personeel is baie vriendelik en behulpsaam en die ontbyt wat ingesluit is, was al drie dae heerlik voorberei.

Villa Costa Rose se terugvoer

Kaapstad se pryse is oor die algemeen duurder. Ons pryse vir die gesogde area is heelwat minder. Dit sal veral vir plaaslike mense in Kaapstad ongelukkig algeheel duurder wees. Voorspoed en sterkte.

Villa Costa Rose
Bernelee B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernelee B

Excellent!

Everything was the best, from the room, the food and friendly owners! Definitely will come again!

Jan R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R

Baie goeie waarde vir geld.

My eerste keuse in die area - uitstekende waarde vir geld- stelsel met sleutels na-ure werk goed.

Marius V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Stunning.

Very nice stay over, although we could not figure out the air-con, we loved our time there.

Chris G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chris G

A.g.v. Covid-19 is die situasie 'n bietjie moeilik maar verblyf was goed weens die omstandighede.

Sien sterre.

Peter S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

Wonderlike diens, lekker kos, skoon kamers, baie gemaklike beddegoed.

Sien sterre.

Jan R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R

Goeie waarde vir geld.

Baie mooi en netjiese plek en uitstekende waarde vir geld - sal weer daar bly.

Radcliff J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Radcliff J

Fantastic with a very helpful and accomodative host.

The only issue was the lack of parking in front of the guesthouse and in the area. Very receptive host and chilled atmosphere. Loved it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties met behulpsame en akkommoderende gashere.

Die enigste probleem was die gebrek aan parkeerplek voor die gastehuis en in die area. Baie rustige atmosfeer en ontvanklike gasheer. Was mal hier oor.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Tims S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tims S

Wonderlike ontvangs. Geriewe uitstekend.

Personeel was hartlik en vriendelik, geriewe uiters netjies en skoon. Ek kan die plek met vrymoedigheid aanbeveel.

Fanie B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie B

Lekker oorslaapgeriewe; het die omgewing baie geniet.

Dit was 'n lekker slaapplek, naby genoeg om strandlangs te stap. Bietjie oorprys.

Lyn P - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lyn P

Nice enough although ...

Over decorated. The small room I stayed in had no window, which I don't enjoy. A bit overpriced compared to other places I have stayed at in Cape Town.

Herbert H - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herbert H

Puik verblyf in stylvolle en goed onderhoude fasiliteite

Dit was 'n plesier om by Villa Costa Rose te bly. Die gastehuis is puik en goeie waarde vir geld. Beslis 'n plek om in ag te neem vir verblyf in dia Kaap.

Vanaf
Vanaf R2 445
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 445
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Winwtoniaweg 2, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA227de7be8d8e0ebe96c2f5e9d6acf8198e86bd4f44ac7b19588262ef9936f792ebc669306989da533ba3dd7df64212b84f98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 445 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 2 Winwtonia Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.914232416201 18.392604589462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang