Villa D Este Guest House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: MacDougallstraat 4, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R995 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa D Este Guest House bied gerieflike verblyf in 6 pragtige kamers in Monument Heights, Kimberley. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na knus oornagplek.
Elke kamer het 'n gemaklike bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, lugversorging, gratis privaat parkeerplek en gratis WiFi. Al die kamers is met platskerm-satelliet-TV's, lessenaars en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Paneelverwarmers en elektriese komberse word ook vir die winter voorsien.
Die gastehuis bedien 'n Engelse en Halaal-ontbyt. Die Diamond Pavilion Mall is naby geleë en bied 'n rits ander restaurant-opsies. Of gaste nou vir besigheid of vakansie reis, hierdie gastehuis is ideaal.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- MacDougallstraat 4, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Monument Heights Labram Kimberley Noord-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: MacDougallstraat 4, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang