Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa D'amico

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Villa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Villa D'amico
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Chris E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E

Gerieflik, lekker, en veilig.

Sien sterre.

Elize O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O

Vriendelike, netjiese en professionele diens! Dankie.

Baie dankie vir die lekker bly terwyl ons by NAMPO Bothaville was. Die diens was vriendelik. Daar was elke dag iemand wat kom seker maak het alles was reg. Ons sal die verblyf enige tyd aanbeveel, want die ligging is goed en dit is veilig.

Raoul B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raoul B

Home away from home.

Everything was 100 % and Miekie is the hostess par excellence.

Villa D'amico se terugvoer

Hi Raoul,
Baie dankie ek wardeer dit op reg. Altyd lekker om jou hier te hê.
Seën vir jou.
Groete,
Miekie

Villa D'amico
Raoul B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raoul B

Lekker plek om te rus.

Vriendelike en hulpvaardige mense wat uit hul pad gaan om jou tuis te laat voel.

Villa D'amico se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete,
Miekie Joubert

Villa D'amico
Raoul B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raoul B

Lekkebly.

Netjies plek, baie behulpsame mense.

Villa D'amico se terugvoer

Baie dankie word opreg waardeer.
Vriendelike groete,
Miekie Joubert

Villa D'amico
Heindrich C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heindrich C

Kan dit aanbeveel.

Verblyf was skoon en netjies. Alles wat benodig word. Goed geleë in die dorp. Kamer waar ons gebly het, was net effens klein, maar baie goed gewerk. Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam!

Villa D'amico se terugvoer

Baie dankie. Dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete,
Miekie Joubert

Villa D'amico
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monica-laan 30, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2N2EyZTFjLWRjZGYtNDY1ZC1iMjA4LTg3MTQyOWM4MDY1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 30 Monica Avenue Flamwood 2572 Noordwes 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.842990556619 26.679379194975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang