Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Danell Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Pete-dawid W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Perfect, ticked all the boxes. The best hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Comfortable, except for the heat during summer. A swimming pool would have been bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Gasvry, uitstekende ligging, vriendelike mens en heerlike ontbyt; hoogs aanbevole. Joan en Deon Raubenheimer Gasvry, uitstekende ligging, vriendelike mens, toekomstige groeipunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Villa Danell Guest House
Baie dankie vir u terugvoer. Dit was heerlik om julle te ontmoet.

Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

'n Vriendelike ontvangs na 'n lang rit van Namibia af. Dit is werklik 'n baie gerieflike eenheid, skoon en netjies, lugversorging. Ons sou dit net waardeer het, as daar vooraf met ons gereël was dat ons by Villa Danell aandete kon geniet. Ons moes na 'n plekkie soek in 'n vreemde dorp om te eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2020

Vriendelike ontvangs, skoon kamer en heerlike ontbyt! Baie vriendelike en toegewyde gasvrou. Kamer baie skoon en netjies, effens aan die klein kant vir twee persone, andersins was als perfek. Ontbyt was heerlik en warm en die lekker gesels met ons gasvrou 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hans N
1 nag
5.0
Des 2019

Aangename verblyf - dankie, Ronell. Ten spyte van beurtkrag het alles goed verloop. Die kamer het ietwat beknop gevoel, maar heeltemal voldoende vir 'n enkelpersoon. Ronell was behulpsaam om 'n eetplek aan te beveel en om 'n plek voor te stel om 'n stukkende band te laat vervang. Goeie ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2019

Immaculate lodging, wonderfully friendly hosts, great location with secure parking, even French press coffee in the room instead of instant! I have travelled the length and breadth of South Africa, an American professor doing research, and this lodging experience sets a new standard for quality, safety, friendliness, cleanliness and comfort. Friendly hosts who go above and beyond, but also know when you need your privacy. Solid WiFi connection which is so essential. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2019

Baie netjiese en veilige akkommodasie teen sakpas-prys. Baie netjiese en skoon kamers met lieflike lugverkoeling teen die Noord-Kaap se hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith K
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2019

Reasonable tariff includes a good breakfast. A good basic value for money B&B. Could be even more useful for business travellers if it had small fridge and microwave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erdna K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2019

Skoon en netjies. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel, vriendelike mense en die plek was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Van Niekerk Straat, Prieska, 8940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxYWYyNjljLTQ3NjYtNDdlZC1iZGNhLWRhNzYxMzA2MjI3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 6 Van Niekerk Street Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.671155569227 22.751934528351

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang