Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa de Este

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Danielle P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Peaceful. It was peaceful and very homey - it was your home away from home. A much-needed break and the kitchen has everything you need - I would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Baie netjiese plek met alle beskikbare geriewe. Baie lekker gebly, dankie. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ester
Villa de Este
More Marius Baie dankie. Ek is bly julle het geniet. Kom kuier gerus weer, altyd welkom.

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Pearly Beach is 'n plekkie waar jy kan rustig wees en die voëls op die strand van naby kan ervaar. Of jy kan kilometers ver op die pragtige wit strand gaan draf. Besonderse plek. Pragtige, stil plekkie sonder enige rumoer. Kan hier vir lang tye lekker rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ester
Villa de Este
Pieter, baie dankie vir jou resensie. Ons hoop jy kom kuier weer. Ester en.Shaun

Gibson S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Fantastic. Great, quiet place to be, especially when travelling as a family. We enjoyed our stay. If time and resources permit, we will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ester
Villa de Este
Gibson, thank you for your review. It was such a pleasure to host you. The house was left in immaculate condition. We were in awe of the respect you showed for our property. You were amazing and a great pleasure to host. Your family will always be welcome. We recommend Gibson any time, he is the best guest. Many thanks, Gibson.

Bridget W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Lovely home. We had a lovely stay. The house was very clean, comfortable and spacious. The outside braai area is an absolute winner. Beautifully laid out and we spent most of our time there. Easy driving distance to the beautiful beaches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ester
Villa de Este
Hi Bridget, I am so happy that we could create an environment where you and your family could spend a wonderful time, we care about our guests and their comfort is very important to us. We will host you again as the house was left in an immaculate condition, it's guest like you that makes our lives so much easier. Hope to see you again soon. Kind regards, Ester and Shaun

Mariette W
Kort verblyf
4.4
Jul 2023

Heerlike wegbreek in mooi, geriefliklike huis wat mens tuis laat voel. Ek en my ma en twee honde het heerlik gekuier. Die huis is pragtig versier en mens voel dadelik tuis. Die kombuis is veral goed ingerig met als wat mens nodig kan kry. Die hoofslaapkamer se badkamer is besonders.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ester
Villa de Este
Mariette Dit was n plesier om julle te he, baie dankie vir jou mooi review ek is bly julle het die tydtie geniet, kom kuier gerus weer. julle was wonderlike gaste. Ester en Shaun

Carin C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2023

Nice and quiet getaway. If you would like to get away from a busy lifestyle this will be it. As well, ample space for your furry friends to run around. Very quiet getaway. Thank you Ester for being such a helpful and friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ester
Villa de Este
Carin It was a pleasure hosting you and your family, I am so happy that you could have some relaxation time. Please visit us again for some me time. Ester and Shaun

Derek A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2023

Voldoen binnenshuis aan vereistes. Erf buite benodig baie aandag. Geen toegangsbeheer/sekeuriteit vir voertuig nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Ester
Villa de Este
Hi Derek, thank you for your response the property is fairly new and is work in progress. Thank you for booking at Villa De Este. Kind regards, Ester and Shaun

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 250
R2 250 R1 913
per nag, vir 8 mense
Vanaf R2 250
R2 250 R1 913
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampstraat 2, Pearly Beach, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8eaccec104304e66dcc81bf1b3d1afd441bd766606312fe21991a505724367d6265a745382f54fa1f5d4d0f2b3ac96f0c03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 250 nouVanaf R1 913 per nag, vir 8 mense 8 5 1 5 2 Camp Street Pearly Beach 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.662114 19.4987679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang