Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa de Este

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Ronnie B
Lang verblyf
5.0
Des 2024

Uitstekend, lekker gerus. Gaan probeer om weer te gaan. Verblyf was besonders. Daar is alles wat jy nodig het. Huis baie lekker. Ons het vreeslik lekker gekuier. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelita C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Peaceful and quiet. We had a lovely weekend at Villa de Este. This place is really value for money with everything you need and more. This was our second visit to Villa de Este and the little hot tub was a winner with the kids. I can highly recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco G
Lang verblyf
5.0
Nov 2024

Heerlik en rustig. Met die instap het ons dadelik tuis gevoel. Ons was daar vir twee weke. Ester was baie behulpsaam met vrae. Ek sal die plek aanbeveel en is van plan om my volgende verlof weer daar te spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ester
Villa de Este
Marco and his family were super awesome guests. They left the house in spotless condition. It was really amazing to host them. Marco and his guests are welcome to visit again; I will most certainly host them again.

Maggie H
Kort verblyf
3.2
Feb 2025

Familie naweek-wegbreek by see. Ongelukkig nie. Plek stink baie na ou sigaretrook; selfs ons klere het daarna gestink hoewel niemand van ons rokers is nie. Die stoeparea was vuil, maar binne was dit meestal skoon. Daar is onopgetelde hondemis op erf wat nie ideaal is vir vlieë nie, en ook nie vir ons peuter wat in die tuin rondspeel nie. Die huis is meer afgeleef as op foto's. In alle eerlikheid voel die swart verf van die huis ook nie na 'n strand blyplek nie. Handdoeke (slegs op versoek beskikbaar) is oud, maar skoon. Aan die positiewe kant is die huis lekker ruim, met gemaklike beddens en skoon linne. Die kombuis is ook goed toegerus, met heerlike groot koffiebekers.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Zanli V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Jan 2025

Not informed about cameras. Invasion of privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Ester
Villa de Este
Thank you for your review. Cameras were recently installed for our safety and security as well as the safety of our guests. We have however listed this on our property. We do not have cameras inside the house; the cameras are facing all the entrances. Honesty is the best policy, and it's sad that we have guests sneaking additional people. It's very unfair.

Danielle P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Peaceful. It was peaceful and very homey - it was your home away from home. A much-needed break and the kitchen has everything you need - I would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ester
Villa de Este
It was a pleasure to host Daniella. They left the house in spotless condition. Daniella and her guest are welcome. I will host them again.

Marius D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Baie netjiese plek met alle beskikbare geriewe. Baie lekker gebly, dankie. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ester
Villa de Este
More Marius Baie dankie. Ek is bly julle het geniet. Kom kuier gerus weer, altyd welkom.

Gibson S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Fantastic. Great, quiet place to be, especially when travelling as a family. We enjoyed our stay. If time and resources permit, we will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ester
Villa de Este
Gibson, thank you for your review. It was such a pleasure to host you. The house was left in immaculate condition. We were in awe of the respect you showed for our property. You were amazing and a great pleasure to host. Your family will always be welcome. We recommend Gibson any time, he is the best guest. Many thanks, Gibson.

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Pearly Beach is 'n plekkie waar jy kan rustig wees en die voëls op die strand van naby kan ervaar. Of jy kan kilometers ver op die pragtige wit strand gaan draf. Besonderse plek. Pragtige, stil plekkie sonder enige rumoer. Kan hier vir lang tye lekker rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ester
Villa de Este
Pieter, baie dankie vir jou resensie. Ons hoop jy kom kuier weer. Ester en.Shaun

Bridget W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Lovely home. We had a lovely stay. The house was very clean, comfortable and spacious. The outside braai area is an absolute winner. Beautifully laid out and we spent most of our time there. Easy driving distance to the beautiful beaches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ester
Villa de Este
Hi Bridget, I am so happy that we could create an environment where you and your family could spend a wonderful time, we care about our guests and their comfort is very important to us. We will host you again as the house was left in an immaculate condition, it's guest like you that makes our lives so much easier. Hope to see you again soon. Kind regards, Ester and Shaun

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 100
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampstraat 2, Pearly Beach, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8eaccec104304e66dcc81bf1b3d1afd441bd766606312fe21991a505724367d6265a745382f54fa1f5d4d0f2b3ac96f0c03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 8 mense 13 5 1 5 2 Camp Street Pearly Beach 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.662114 19.4987679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang