Villa de Este
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Danielle P - Aug 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Marius D - Apr 2024
Algehele gradering
Baie netjiese plek met alle beskikbare geriewe.
Villa de Este se terugvoer
More Marius
Baie dankie. Ek is bly julle het geniet. Kom kuier gerus weer, altyd welkom.
Pieter D - Mrt 2023
Algehele gradering
Pearly Beach is 'n plekkie waar jy kan rustig wees en die voëls op die strand van naby kan ervaar. Of jy kan kilometers ver op die pragtige wit strand gaan draf. Besonderse plek.
Villa de Este se terugvoer
Pieter, baie dankie vir jou resensie. Ons hoop jy kom kuier weer. Ester en.Shaun
Gibson S - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Villa de Este se terugvoer
Gibson, thank you for your review. It was such a pleasure to host you. The house was left in immaculate condition. We were in awe of the respect you showed for our property. You were amazing and a great pleasure to host. Your family will always be welcome. We recommend Gibson any time, he is the best guest. Many thanks, Gibson.
Bridget W - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely home.
Villa de Este se terugvoer
Hi Bridget,
I am so happy that we could create an environment where you and your family could spend a wonderful time, we care about our guests and their comfort is very important to us. We will host you again as the house was left in an immaculate condition, it's guest like you that makes our lives so much easier. Hope to see you again soon.
Kind regards,
Ester and Shaun
Mariette W - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike wegbreek in mooi, geriefliklike huis wat mens tuis laat voel.
Villa de Este se terugvoer
Mariette
Dit was n plesier om julle te he, baie dankie vir jou mooi review ek is bly julle het die tydtie geniet, kom kuier gerus weer.
julle was wonderlike gaste.
Ester en Shaun
Carin C - Jul 2023
Algehele gradering
Nice and quiet getaway.
Villa de Este se terugvoer
Carin
It was a pleasure hosting you and your family, I am so happy that you could have some relaxation time.
Please visit us again for some me time.
Ester and Shaun
Derek A - Apr 2023
Algehele gradering
Voldoen binnenshuis aan vereistes.
Villa de Este se terugvoer
Hi Derek, thank you for your response the property is fairly new and is work in progress. Thank you for booking at Villa De Este. Kind regards, Ester and Shaun
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kampstraat 2, Pearly Beach, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang