Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa de Este

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampstraat 2, Pearly Beach, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 R1 913 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Villa de Este is 'n lieflike en lugtige huis in Pearly Beach aan die Walviskus wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf vir tot 8 gaste bied, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na vakansieverblyf.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers is albei ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer met stapelbeddens ingerig is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n toilet en 'n wasbak. Alle beddegoed word voorsien.

Die ruim kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en glasdeure wat na die patio oopmaak. Twee opvoutafels is beskikbaar in die leefarea en in die kombuis.
 
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n patio met 'n ingeboude braai en buitesitplek is beskikbaar vir gaste.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Villa de Este
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kampstraat 2, Pearly Beach, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa de Este het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 250
R2 250 R1 913
per nag, vir 8 mense
Vanaf R2 250
R2 250 R1 913
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampstraat 2, Pearly Beach, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8eaccec104304e66dcc81bf1b3d1afd441bd766606312fe21991a505724367d6265a745382f54fa1f5d4d0f2b3ac96f0c03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 250 nouVanaf R1 913 per nag, vir 8 mense 8 5 1 5 2 Camp Street Pearly Beach 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.662114 19.4987679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang