Villa de Este
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kampstraat 2, Pearly Beach, 7945, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 250R1 913 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Villa de Este is 'n lekker lugtige huis in Pearly Beach op die Walviskus en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan 8 gaste. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat na vakansieverblyf op soek is.
Die huis het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koninginggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Hierdie slaapkamers gebruik 'n badkamer wat 'n toilet en 'n wasbak het. Alle bedlinne word voorsien.
Die ruim kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en 'n glasdeur wat na die stoep lei. Daar is 2 tafels in die leefarea en in die kombuis.
Daar is gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n stoep met 'n ingeboude braai en buitesitplek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kampstraat 2, Pearly Beach, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa de Este het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pearly Beach Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kampstraat 2, Pearly Beach, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang