Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa de Ghaap Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 46 resensies vir Villa de Ghaap Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marius M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius M

Rustige omgewing en goeie diens.

Baie netjies en skoon met uitstekende diens - dankie Nico.

Madelaine S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine S

Baie netjies en rustige gastehuis. Ek kan dit beslis aanbeveel.

Die kamer lyk presies soos die advertensie en is baie smaakvol. Linne van goeie gehalte. Lugversorger was 'n lafenis.

Gerhard V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Heerlike kuier in 'n rustige, skoon omgewing.

Uitstekende aanbeveling oor eetplek wat net langs die gastehuis geleë is. Goeie ontbyt en heerlike kamer, ingerig vir beurtkrag.

Lizelle S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S

Gerieflik, netjies, maklik om te vind.

Was daar vir een aand net geslaap en verder gereis.

Sandra R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra R

Thank you very much, it was a wonderful stay, clean, tidy and peaceful.

The ants were a little bit of a problem in the bathroom.

Jaclyn T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaclyn T

Waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs en 'n pragtige kamer. Restaurant langsaan het puik kos en diens.

Marina L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina L

Pragtige older in wit. Dekor is pragtig.

Heerlik oorgebly. Goed geleë. Dankie.

Villa de Ghaap Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. ons wardeer julle terugvoering.
Groete, Riaan

Villa de Ghaap Guesthouse
Dirk Pieterse D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk Pieterse D

Wow, what a wonderful place!

On our trip to see the flowers they were 1 of three B&B's through mostly website that were spotlessly clean. We stayed in 8 places all together.

Villa de Ghaap Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.
Dit word opreg waardeer. Hoop julle het die blomme geniet.
Groete Riaan

Villa de Ghaap Guesthouse
Adam B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam B

Lovely guesthouse, luxurious linen.

Our 2nd stay at this guesthouse, even better than the first time.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Dina V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dina V

Rustige atmosfeer.

Pragtige tuin, als is mooi en netjies. Goed versorg. Vriendelike diens.

Villa de Ghaap Guesthouse se terugvoer

Baie Dankie.
Goete Riaan

Villa de Ghaap Guesthouse
Zaunell L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaunell L

Beste, definitief 5 ster van ons af.

Elke jaar reis ons na die Kaap, ons slaap elke keer oor en probeer altyd verskillende areas en dorpe, Villa de Ghaap was een van ons gunstelinge, met 'n restaurant as bure. Definitief 5 ster van ons af.

Caroline P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline P

Absoluut fantasties

Die kliëntediens is ongelooflik, die kamers is netjies en skoon. Sal Villa De Ghaap aanbeveel vir enige persoon wat fantasiese waarde vir geld akkommodasie wil bespreek in Douglas.

Roche S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roche S

Die eienaars is baie oulik. Weet nie hoe die nuwe eienaar gaan wees nie.

Pragtige gastehuis. Stil en rustig, die restaurant is net langs gastehuis indien jy iets wil eet of drink. Dit is 'n plus punt.

Villa de Ghaap Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering en resensie. Ons as nuwe eienaars sien baie uit om julle weer te ontvang en glo jul sal aangenaam verras wees met die nuwe veranderinge!
Villa de Ghaap

Villa de Ghaap Guesthouse
Coenraad S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coenraad S

Goeie oorbly in Douglas.

Baie mooi kamers en goeie diens, restaurant stapafstand naby ook!

Johan C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan C

Voldoen aan minimum vereistes.

So 'n paar tuinstoele iewers in die tuin sal 'n goeie idee wees net om bietjie iewers anders te kuier as in die kamer. Die sitkamerstel op die voorstoep is gehawend en stukkend. Van ons moes op die grond sit. Schalk en Ansie is baie vriendelik en gasvry. Ons het kort gesprekke met hulle geniet en baie tuis gevoel. Baie dankie.

Pieter B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Maak hierdie jou stop op Douglas.

Puik diens, netjies, skoon en heerlike ontbyt. Dis die moeite werd om jou roete te verander en net hier te kom oorslaap!

Villa de Ghaap Guesthouse se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang en te akkomodeer.

Villa de Ghaap Guesthouse
Ethel B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethel B

Rustige gerieflike tuiste

Kan Villa de Gaap sterk aanbeveel

Strauss J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Strauss J

Diens was goed en heerlike ruim netjiese kamer!

Net een aand oorgeslaap. Alles het seepglad verloop.

Villa de Ghaap Guesthouse se terugvoer

Dankie Strauss. Julle is altyd welkom.

Villa de Ghaap Guesthouse
Magda R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda R

Geen probleme.

Voorwaar die plek om te oornag. Vriendelike ontvangs en diens. Skoon en netjiese kamers. 10/10.

Philip V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Philip V

Average.

Spieël nie by plug vir haardroër nie. Net 'n halwe rolletjie toiletpapier rol in badkamer. Waterdruk by bad en stort flou. Bed kraak.

Brigitte S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte S

Gesellig.

Was heerlik! Vriendelike mense by ontvangs. Rustige omgewing.

Nelmarie V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmarie V

Huis weg van huis.

Dit is nie ons eerste besoek aan Villa de Ghaap nie en sal ook nie ons laaste wees nie!

Villa de Ghaap Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste hul verblyf hier by ons geniet. Ons gaste is vir ons baie belangrik en wil graag hê hul moet welkom en tuis voel.
Ons sien baie uit daarna om jul weer hier by ons te verwelkom, kom kuier graag weer.

Villa de Ghaap Guesthouse
Eric M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric M

Baie gerieflik en die eienaars baie aangename mense, sal beslis weer daar gaan uitspan.

Plek is baie aangenaam. Die kos is ook van goeie gehalte. Eienaars aangename mense, die gastehuis is naby alle winkels ens. Ideale uitspanplek, swembad was al wat nodig was.

Riaan S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan S

Baie aangenaam en uiters netjies

Sien sterre.

Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Venessa F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Venessa F

Vriendelik, maar nie voldoende aan my vereistes.

Ten minste WiFi en TV verwag in my kamer wat my minimum vereistes was vir verblyf wat nie beskikbaar was nie, maar die netheid en vriendelikheid was aangenaam.

Luanda V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luanda V

Uitstekend.

Baie gerieflik, skoon en netjies. Jammer eetplek was gesluit vir die tydperk. Sal die plekkie aanbeveel vir enige iemand wat deur Douglas reis. Vriendelik ontvang.

Annelize V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize V

Tevrede.

Ons het tuis, gemaklik en lekker gebly en lekker geslaap. Stylvol en die kos baie lekker.

Villa de Ghaap Guesthouse se terugvoer

Dankie, julle is altyd welkom.

Villa de Ghaap Guesthouse
Mari F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari F

Gerieflik en netjies.

Netjiese blyplek met restaurant gerieflik langsaan wat heerlike kos bedien.

Erna O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna O

Gasvry en vriendelike verblyf.

Mees aangename gasvrou wat ek in 'n lang tyd teëgekom het. Plek is uitsonderlk mooi en diens van die beste. Ons het vreeslik lekker geslaap en het 'n skuimbad vreeslik geniet na die droë Kaap, Sal die plek vir seker aanbeveel vir mense.

Bertus J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus J

Netjies, vriendelike ontvangs, aangename verblyf!

Vatbaar vir herhaling! Sal graag weer daar wil oornag.

Neels P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels P

Voldoende.

Ons was daar gedurende hittegolf, aircons bietjie klein om effektief te wees.

Martjie D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martjie D

Aangename ondervinding.

Aangename gastehuis. Goed ontvang en verblyf was sonder haakplekke. Sal beslis aanbeveel en sal weer daar gaan bly.

Frances B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances B

Wonderlik.

Ons as gesin het dit geniet, kamers is skoon en netjies. En die eienaars was baie vriendelik met ons aankoms daar. Die restaurant langsaan. Kan net meer aandag gee aan gaste wat op 'n spesifieke tye bespreek om te eet vir aandete, nie laat hulle 3 ure moet wag vir kos nie.

Zanne-marie H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanne-marie H

Pragtige kamer en baie skoon en netjies.

Die kamers is baie mooi en vreeslik skoon en netjies. Die diens is goed en die personeel is baie vriendelik. Ons kan vir enigeen aanbeveel om hier te oornag.

Villa de Ghaap Guesthouse se terugvoer

Dit was ons plesier om julle hier te ontvang. Julle is altyd welkom.

Villa de Ghaap Guesthouse
Eucrecia O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Eucrecia O

Comfortable.

See star rating.

Joliza V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joliza V

Gasvry!

Baie dankie vir heerlike verblyf!

Santie V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V

Skoon, netjies en veilige verblyf in Douglas.

Villa de Ghaap het aan alle verwagtinge voldoen. Die restaurant is 'n bonus. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Villa de Ghaap Guesthouse se terugvoer

Dit was ons plesier om julle hier te ontvang. Julle is altyd welkom.

Villa de Ghaap Guesthouse
Liezl F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl F

Uitstekende en vriendelike diens.

Wonderlike diens. Baie vriendelik en baie gerieflik met restaurant langsaan. Gaan uit hulle pad uit om in jou behoeftes te voorsien. Heerlik gebly.

Villa de Ghaap Guesthouse se terugvoer

Dit was ons plesier om julle hier te ontvang. Julle is altyd welkom.

Villa de Ghaap Guesthouse
Dorette W - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette W

Heerlike bederf-naweek.

Heerlike netjiese gastehuis wat aan al my vereistes voldoen het.

Villa de Ghaap Guesthouse se terugvoer

Dit was ons plesier om julle hier te ontvang. Julle is altyd welkom.

Villa de Ghaap Guesthouse
Mervyn T - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mervyn T

Excellent.

Thank you for the great service. Excellent quality furniture all round.

Villa de Ghaap Guesthouse se terugvoer

It was our pleasure to host you. You will always be welcome at Villa de Ghaap Guesthouse.

Villa de Ghaap Guesthouse
Sarel N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel N

Baie goed en vriendelike eienaar.

Baie lekker geslaap in 'n rustige en veilige dorpie.

Villa de Ghaap Guesthouse se terugvoer

Dit was ons plesier om julle hier te ontvang. Julle is altyd welkom.

Villa de Ghaap Guesthouse
Tanya D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D

Fantastiese ervaring!

Baie mooi gastehuis. Ons het 'n baie goeie en aangename ervaring gehad.

Siska J - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siska J

Wonderlike verblyf waar ons rustig kon doen wat ons wou!

Goed ingerigte verblyf! Rustig met oorvloedige gasvryheid wat mens regtig gemaklik laat voel.

Trudy R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy R

Lieflike plek.

Gasvrye, aangename mense. Heerlike restaurant.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Loch Roperstraat 1, Douglas, 8730, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA203d2da4dc36f03f019d54333fa79858cf29fd14e9834e89437ebd4f5ad7e6a295af07f683d290fe7f6380a1beba7236fe9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 1 Loch Roper Street Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 09:00 -29.058964472095 23.789423704147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang