Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa de Ghaap Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Marius M
1 nag
4.8
Jul 2024

Rustige omgewing en goeie diens. Baie netjies en skoon met uitstekende diens - dankie Nico.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madelaine S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Baie netjies en rustige gastehuis. Ek kan dit beslis aanbeveel. Die kamer lyk presies soos die advertensie en is baie smaakvol. Linne van goeie gehalte. Lugversorger was 'n lafenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag
4.8
Jan 2023

Heerlike kuier in 'n rustige, skoon omgewing. Uitstekende aanbeveling oor eetplek wat net langs die gastehuis geleë is. Goeie ontbyt en heerlike kamer, ingerig vir beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Gerieflik, netjies, maklik om te vind. Was daar vir een aand net geslaap en verder gereis.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2023

Baie dankie, dit was 'n wonderlike verblyf, skoon, netjies en rustig. The ants were a little bit of a problem in the bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaclyn T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Waarde vir geld. Vriendelike ontvangs en 'n pragtige kamer. Restaurant langsaan het puik kos en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Pragtige older in wit. Dekor is pragtig. Heerlik oorgebly. Goed geleë. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Villa de Ghaap Guesthouse
Baie dankie. ons wardeer julle terugvoering. Groete, Riaan

Dirk Pieterse D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Wow, what a wonderful place! On our trip to see the flowers they were 1 of three B&B's through mostly website that were spotlessly clean. We stayed in 8 places all together.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Villa de Ghaap Guesthouse
Baie dankie. Dit word opreg waardeer. Hoop julle het die blomme geniet. Groete Riaan

Adam B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Lovely guesthouse, luxurious linen. Our 2nd stay at this guesthouse, even better than the first time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2022

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Loch Roperstraat 1, Douglas, 8730, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA203d2da4dc36f03f019d54333fa79858cf29fd14e9834e89437ebd4f5ad7e6a295af07f683d290fe7f6380a1beba7236fe9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 1 Loch Roper Street Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 09:00 -29.058964472095 23.789423704147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang