Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa de Ghaap Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Loch Roperstraat 1, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Villa de Ghaap Guesthouse is geleë waar die Oranje- en Vaalriviere mekaar ontmoet in die rustige Noord-Kaap. Gaste sal 'n unieke kombinasie van Indonesiese versiering en Suid-Afrikaanse gasvryheid gedurende hul verblyf ervaar.

Verblyf word in 'n aantal enkelkamers, 2-enkelbedkamers, gesinskamers, dubbelkamers of luukse kamers gebied wat vir sakereisigers en ontspanningsreisigers 'n welverdiende ruskans sal beteken. Die kamers het geriewe soos lugversorging, DStv en WiFi.

Die gastehuis kan doendinge soos wildritte, visvang-uitstappies, gholf en uitstappies na die rivier en dagtoere na die diamantmyn vir jou reël.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Marius M
4.8
Rustige omgewing en goeie diens. Baie netjies en skoon met uitstekende diens - dankie Nico.
Jul 2024
Madelaine S
Saam met lewensmaat
4.8
Baie netjies en rustige gastehuis. Ek kan dit beslis aanbeveel. Die kamer lyk presies soos die advertensie en is baie smaakvol. Linne van goeie gehalt...
Sien meer
Jan 2023
Gerhard V
4.8
Heerlike kuier in 'n rustige, skoon omgewing. Uitstekende aanbeveling oor eetplek wat net langs die gastehuis geleë is. Goeie ontbyt en heerlike kamer...
Sien meer
Jan 2023
Lizelle S
Saam met lewensmaat
4.4
Gerieflik, netjies, maklik om te vind. Was daar vir een aand net geslaap en verder gereis.
Jan 2023
Sandra R
Gesin met klein kinders
4.2
Baie dankie, dit was 'n wonderlike verblyf, skoon, netjies en rustig. The ants were a little bit of a problem in the bathroom.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Loch Roperstraat 1, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Gaste dink Villa de Ghaap Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Douglas Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Loch Roperstraat 1, Douglas, 8730, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA203d2da4dc36f03f019d54333fa79858cf29fd14e9834e89437ebd4f5ad7e6a295af07f683d290fe7f6380a1beba7236fe9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 1 Loch Roper Street Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 09:00 -29.058964472095 23.789423704147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang