Villa de Ghaap Guesthouse
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Loch Roperstraat 1, Douglas, 8730, Noord-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Villa de Ghaap Guesthouse is geleë waar die Oranje- en Vaalriviere mekaar ontmoet in die rustige Noord-Kaap. Gaste sal 'n unieke kombinasie van Indonesiese versiering en Suid-Afrikaanse gasvryheid gedurende hul verblyf ervaar.
Verblyf word in 'n aantal enkelkamers, 2-enkelbedkamers, gesinskamers, dubbelkamers of luukse kamers gebied wat vir sakereisigers en ontspanningsreisigers 'n welverdiende ruskans sal beteken. Die kamers het geriewe soos lugversorging, DStv en WiFi.
Die gastehuis kan doendinge soos wildritte, visvang-uitstappies, gholf en uitstappies na die rivier en dagtoere na die diamantmyn vir jou reël.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nico Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Loch Roperstraat 1, Douglas, 8730, Noord-Kaap
- Gaste dink Villa de Ghaap Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Loch Roperstraat 1, Douglas, 8730, Noord-Kaap