Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa de Karoo Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Corina G
1 nag
5.0
Nov 2024

Perfect. Absolutely lovely. Comfortable room. Amazing host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia D
1 nag
5.0
Des 2023

Baie lekker. Baie lekker oor geslaap. Sal weer daar oor slaap in die toekoms. Baie lekker stoep na die lang ry om op te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter O
1 nag
5.0
Nov 2023

Alles wat ek nodig gehad het. Het die Weskaap gaan toer met my motorfiets, was 'n oorslaapplek voordat ek Swartberg Pas gaan ry het. Alles gehad wat ek nodig gehad het. Gasvrou het seker gemaak dat ek alles gehad het wat ek nodig gehad het. Kan beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie gasvry. Baie vriendelik en 'n heerlike ontbyt. Ons boere mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2022

Baie vriendelike en oulike gasvrou. Heerlike ontbyt. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Villa de Karoo Guest House
Dankie Cecile, was heerlik om julle hier te he, ons hoop ons sien julle gou weer. Dankie vir julle ook. Mooi bly en pas julself mooi op. Groete, Werner en Zelda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St John-straat 174, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dd8a35f152c9433cfaa2e3cd2d06e0dbd572d7dc5c83c3ad562d47f63275aba85c5b7a7d531e215162b0ba1b642df1239fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 174 St John Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.589094089227 22.193569628455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang