Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa de la Rosa Gastehuis

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.9
Veiligheid
4.2
Wim V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Vanaf die bel, bespreking, in- en uitklok was diens uitstekend! Ek het baie lekker gebly met baie vriendelike en professionele diens deur die gasvrou. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta D
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2023

Dit was voorwaar baie lekker. Almal het heerlik saam gekuier, dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Was heel goed. Kan nie veel meer sê nie want ons het net daar gestort en geslaap. Was te kort om eintlik kommentaar te lewer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.0
Mei 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Linda S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2023

Was in Klerksdorp vir besigheid, so het net 'n plekkie gesoek om te slaap en te stort. 'n Paar items in die kamer was nie in werkende / heel toestand nie, alhoewel die plekkie netjies en skoon was. Die verblyf is goed vir 'n kort termyn verblyf. Mens het nie juis meer as dit nodig nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Liezl E
1 nag Besigheidsreis
3.0
Mei 2023

Oorprys. Ons was 3 kollegas wat saamgereis het. Ons het R1000 per kamer betaal sonder ontbyt en vir wat 'n mens kry voel ek dis baie. Die ontvangsdame was baie vriendelik en behulpsaam, maar ek dink nie hulle het 'n noodhulptassie nie, want ek het vir 'n pleister gevra en sy kon my nie help nie. Ons het net 1 aand oorgebly. As jy nêrens anders blyplek kry nie en jy moet net oorslaap is hulle nie sleg nie, maar sal nie aanbeveel as jy meer as dit nodig het nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Martie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Des 2023

Sal nie sommer weer daar bly nie. Die afstandbeheerders van die lugversorger en TV was nie beskikbaar nie. Die badkamervenster wil nie oopmaak nie. Die glasblad langs die bed was gebreek, so ek moes voorkom dat my kinders daaraan raak. Oor die algemeen was die plek nie baie skoon nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Jaco V
Kort verblyf
1.8
Mei 2023

Nie baie tevrede nie. Kamers is nie op standaard nie. Die vloerteëls is baie stukkend, nie net gekraak nie, maar stukkend. Van hulle is met 'n los mat toegegooi, maar jy voel steeds dit is stukkend as jy daarop loop. Die stort se drein is ook byna verstop en die water loop stadig uit. Die bedlampies werk nie. Die een het nie eers 'n gloeilamp in nie en die elektriese koord is te kort om by die muurprop uit te kom. Die basis van die bed is ook stukkend en het geen beddegoed oor nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Engela L
1 nag Gesin met tieners
3.6
Nov 2022

Ander gaste was raserig en het baie hard gekuier. Ongelukkig baie kokkerotte in die kamer gewees en geen yskas waar ons goed koud kon hou nie. Die mikrogolfoond se koord is te kort om by te kom om kos warm te maak.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rachelle B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2021

Pleasant and convenient. Very friendly and considerate staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R550
R550 R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R550 R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Readmanstraat 103, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e85c7d0390c58db3010fd049bcea618b9dcb20893f42367915248288caf5350ca71f636afe11e2603ae0859e861aa098c5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R495 per nag (plek vir 2) 19 5 1 4 103 Readman Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -26.843930555556 26.661230555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang