Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa de Leeu

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kay Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Villa de Leeu
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Reinhardt Z - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt Z

Fantasties.

Ongelooflike lekker huisie perfek vir twee. Sal vir seker weer hier kom woon!

Villa de Leeu se terugvoer

Thank you, Reinhardt. We appreciate your review very much and hope to see you again.

Villa de Leeu
Yvonne S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S

Sal weer gaan.

Baie baie lekker plekkie. Lekker gerus.

Villa de Leeu se terugvoer

Baie dankie Yvonne, we really appreciate your review and we are very glad you enjoyed your stay at Villa de Leeu. We sincerely hope to see you again in the future. Baie dankie!

Villa de Leeu
Trevor S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor S

Awesome.

It was a fantastic location and private. Will definitely rebook in the future.

Villa de Leeu se terugvoer

Baie dankie!

Villa de Leeu
Deon J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J

Die hele naweek was asemrowend, geen negatiewe komentaar van ons.

Dit was absoluut fantasties, 'n onvergeetlike 30ste Huweliks Herdenking. Die gasvryheid van die gasheer het dit baie spesiaal gemaak vir ons, met ons aankoms was daar eetgoed en vonkelwyn op ys. Alles was perfek, ons het regtig spesiaal gevoel. Die plekkie is privaat en uiters netjies, alles was net perfek.

Marissa D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa D

Rustig en alles wat jy nodig het.

Fantasties. So netjies en perfek vir 2 mense.

Dave E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave E

Great getaway place for a couple who love the bush, hard to beat!

Villa de Leeu is a perfect getaway place for anyone looking for a bush break from a place where the Kruger is very accessible. The small splash pool is ideal for cooling off after a hot day in the bush. I don't know anyone who would not love this place. The cottage is perfect in almost every respect. My only criticism is that the cooking facility is not great (a single hot plate that doesn't get hot enough), but for those of us who are inclined to braai for most meals, this is no issue. Taking the keys back to the security office when checking out is a hassle, but a small price to pay for the rest of the package.

Dewald R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald R

Fun, beautiful and super clean.

The place exceeded our expectations. It was clean, had great service, and a nice outdoor area. We were able to braai, enjoy the pool, as well as interact with the wildlife in the area.

Anneke G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke G

Bosveld Wittebrood.

Ons het ons kuier by Villa de Leeu verskriklik geniet. Ek kan beslis die plekkie aanbeveel. Ek sal definitief weer hier bespreek.

Villa de Leeu se terugvoer

Thank you very much. Much appreciated.

Villa de Leeu
Ruan K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan K

Great. Will definitely come again!

Had a great stay. The host was an excellent host. All her recommendations on food, drinks and spas were well received by me and my wife. She also assisted with all queries that we had. Will definitely recommend.

Tanya G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya G

Absolutely amazing! A lot of effort was placed into giving us an exceptional stay!

Communication from start to finish was of the highest standard! We were accommodated with open arms, all requests were met beyond expectations! So much effort was placed into ensuring we had the perfect honeymoon stay! Would most definitely recommend this for any couple just wanting to spend some quality time with one another or for those planning their honeymoon!

Joe A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe A

Fantasties

Sal vir seker jul weer gaan besoek.

Villa de Leeu se terugvoer

Thank you very much for your review.

Villa de Leeu
Rynart V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynart V

Was baie lekker gewees, heerlike weer gehad. Die plekkie is netjies toegerus.

Sal beslis weer gaan.

Villa de Leeu se terugvoer

Baie dankie Rynart, we are so glad you enjoyed it and we hope to see you again. Very much appreciated.

Villa de Leeu
Shaun P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun P

Baie lekker.

Baie lekker vir 2 mense met baie diere wat kom draai het.

Villa de Leeu se terugvoer

Thank you. We so very much appreciate your review and sincerely hope to be if service again soon.

Villa de Leeu
Harriet D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harriet D

'n Gem van verblyf aan die rand van die Groot Kruger. Verblyf was van uitstaande gehalte. Veiligheid was gerusstellend en kon ons vakansie geniet met gemak van die eerste oomblik af.

Fantasiese gehalteverblyf. Villa de Leeu sien ons weer. Verblyf het voldoen aan al ons behoeftes en selfs meer. Swembad was skoon. Diere het ons op die stoep kom besoek en snags heerlik gerus op die king-size bed. Kombuis was goed toegerus. Perfekte verblyf vir 2 persone.

Villa de Leeu se terugvoer

Thank you. So very much appreciated we are so glad you enjoyed your stay! Hope to see you again soon.

Villa de Leeu
Annerike M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerike M

Vir 'n vinnige wegbreek.

Ideaal vir as jy vir 'n naweek wil wegbreek Wildtuin toe. Naby aan die Krokodilrivierbrug-hek. Baie diere wat ons kom groet het op die stoep as ons daar gesit het. Jy kan selfs die leeus hoor brul in die nag. Die plekkie is skoon en veilig.

Villa de Leeu se terugvoer

Thank you for the lovely review; so very much appreciated.

Villa de Leeu
Linette B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette B

Baie lekker. Baie diere gesien by ons plekkie.

Sal dit aanbeveel vir enige paartjie wat wil wegbreek uit die stad uit. Baie diere het kom hallo sê en dit was net baie lekker gewees.

Villa de Leeu se terugvoer

Thank you so much. It is so important to us that our guests are happy and enjoy their stay; we appreciate the positive feedback so much. Thank you.

Villa de Leeu
Henricko V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henricko V

Ongelooflik lekker.

Die plekkie was baie skoon en gesellig. Ons kon enige tyd op die opsigter Susan se knoppie druk, sal beslis weer daar bespreek.

Villa de Leeu se terugvoer

Baie dankie, vir die puik resensie. Wat 'n voorreg om julle te huisves.

Villa de Leeu
Ruan S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan S

Very happy with our stay at Villa de Leeu.

The villa is beautifully decorated and consists of everything needed for your stay. The pool was sparkling and became our best friend during the heat of the day. What a wonderful place for a getaway.

Villa de Leeu se terugvoer

Thank you Ruan so very much for your review. We are absolutely delighted that you enjoyed your time at Villa de Leeu and we hope to be of service again in the future. Thank you once again.

Villa de Leeu
Peta-lee S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peta-lee S

Pleasant stay in lovely neat unit.

The unit was neat, clean and modern. The pool was an extra bonus. The unit had everything one would need for a breakaway. I would definitely stay again, and refer friends and family to Villa de Leeu. The owner and caretaker were friendly and made every attempt to make our stay pleasant. Thank you Kay and Susan.

Villa de Leeu se terugvoer

Thank you so much for the lovely review, we so very much appreciate it.

Villa de Leeu
Wessel D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel D

Baie lekker en rustig, mense is baie vriendelik.

Skoon, netjies en rustig.

Vanaf R1 695
R1 695 R1 187
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 695
R1 695 R1 187
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Leeu-weg 4195, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01b8b6bfe44538083249125be504f939d95be41a70ca47b8b954cc2fdf81476eb84bf154f35bab14fa8d09a8063dedf917f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 695 nouVanaf R1 187 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 4195 Leeu Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.35431 31.80222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang