Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa de Vie Self Catering 2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 132

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Villa de Vie Self Catering 2
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ralph B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph B

Very nice.

Amazing place really. Enjoyed the peace and quiet complex.

Pieter B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Villa de Vie het beslis my verwagtinge oortref. Home away from home.

Ons het beslis lekker gebly. Regtig tuis gevoel.

Von C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Von C

We had an amazing weekend, nicely secured, peaceful and quiet.

We had an amazing stay, the place is nice and secured. I would definitely recommend to a friend or more, and I'll definitely consider booking again.

Julica A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julica A

Awesomeness nice place to stay.

It was awesome. I must say thank love everything about the place. It was to my satisfaction. I will go there anytime. Such nice people in the accommodation.

Jacques F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques F

Het 8 dae gebly, lekker stil en veilig, sal aanbeveel vir enige iemand.

Ons het baie lekker gebly, die ligging is goed naby winkelsentrums en ander besienswaardighede.

Renate H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate H

Ons kuiertjie was kort maar lekker.

Die woonstel het heeltemal voldoen aan ons verwagtinge. Ons het lekker gebly. Baie dankie.

Freddie L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie L

Awesome stay. Our new home whenever we come to Cape Town.

Definitely going back to stay there. We loved the stay. Special thanks to Linda and Bertus.

Villa de Vie Self Catering 2 se terugvoer

Thanks Freddie.
You are welcome back any time.

Villa de Vie Self Catering 2
Nelia L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia L

Baie gerieflik, veilig en sentraal. Netjies en skoon.

Oulike verblyf in 'n rustige omgewing met mooi grasperke.

Janice M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice M

It was perfect for our needs, we will definitely stay there again.

We were very happy with the accommodation. Washing machine was a great bonus. We were also happy to have wifi and a media player on the TV with Netflix to keep the kids entertained. The host's communication was very good and instructions were clear.

Alida L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida L

Fantastiese verblyf.

Awesome ligging. Host was baie vriendelik en behulpsaam. Verseker die plek om te gaan bly.

Pierre V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Gerieflik, netjies, spasie, toeganklik, en nog meer.

Sal definitief aanbeveel. Baie genotvolle verblyf ondervind.

Mossie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mossie M

Baie lekker, veilig gevoel, diens is uitstekend.

Ons was baie dankbaar vir die fans en dat daar 'n wasmasjien in ons plek was, was 'n bonus.

Magda Ann L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda Ann L

Baie veilig.

Veiligheid, gemak, netheid en privaatheid is vir my 'n prioriteit en Villa de Vie is 'n huis weg van die huis af. Definitief my topkeuse in Kaap.

Villa de Vie Self Catering 2 se terugvoer

Baie dankie Magda vir die mooi resensie. Hoop om jou gou weer te sien.

Villa de Vie Self Catering 2
Ronel S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Rustig, perfek, veilig.

Pragtige, netjiese en veilige plek. Sal vir seker weer daar oornag. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Villa de Vie Self Catering 2 se terugvoer

Dankie Ronel.
Jammer vir die min krag. Sal beslis volgende keer seker maak daar is genoeg opgelaai.

Villa de Vie Self Catering 2
Natasha R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha R

Had an amazing stay from the time we got there.

Linda was a very good host she made sure we were taken care of and comfortable since the time we checked in. Kids had an awesome time.

Randy W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Randy W

Very well.

Owners should purchase more electricity for guests.

Francois M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M

Linda is awesome.

See stars.

Elmarie P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P

Baie skoon en baie veilig.

Bure in boonste eenheid is baie lawaaierig. Hulle het tot 03:45 'n war movie gekyk en die klank het ons wakker gehou. Dalk moet hulle eerder oorfone gebruik.

Villa de Vie Self Catering 2 se terugvoer

Oh jitte. Die eerste keer dat ek hoor hulle lawaai so. Ek sal vir haar n boodskap stuur.
Dankie vir die terugvoering.

Villa de Vie Self Catering 2
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredekloof-weg 65, Vredekloof, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c731d643a523abf0dc850cc008386bfe3e10ff79c24801a17deda6177ae869d906269b6f30c36c25ad064eb93039b103eb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 65 Vredekloof Road Vredekloof 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.863132 18.673326

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang