Villa de Vie Self Catering 2
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 132
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Ralph B - Jun 2024
Algehele gradering
Very nice.
Pieter B - Mei 2024
Algehele gradering
Villa de Vie het beslis my verwagtinge oortref. Home away from home.
Von C - Apr 2024
Algehele gradering
We had an amazing weekend, nicely secured, peaceful and quiet.
Julica A - Feb 2024
Algehele gradering
Awesomeness nice place to stay.
Jacques F - Des 2023
Algehele gradering
Het 8 dae gebly, lekker stil en veilig, sal aanbeveel vir enige iemand.
Renate H - Des 2023
Algehele gradering
Ons kuiertjie was kort maar lekker.
Freddie L - Okt 2023
Algehele gradering
Awesome stay. Our new home whenever we come to Cape Town.
Villa de Vie Self Catering 2 se terugvoer
Thanks Freddie.
You are welcome back any time.
Nelia L - Jul 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, veilig en sentraal. Netjies en skoon.
Janice M - Jul 2023
Algehele gradering
It was perfect for our needs, we will definitely stay there again.
Alida L - Mei 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Pierre V - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, spasie, toeganklik, en nog meer.
Mossie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker, veilig gevoel, diens is uitstekend.
Magda Ann L - Jul 2022
Algehele gradering
Baie veilig.
Villa de Vie Self Catering 2 se terugvoer
Baie dankie Magda vir die mooi resensie. Hoop om jou gou weer te sien.
Ronel S - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig, perfek, veilig.
Villa de Vie Self Catering 2 se terugvoer
Dankie Ronel.
Jammer vir die min krag. Sal beslis volgende keer seker maak daar is genoeg opgelaai.
Natasha R - Apr 2022
Algehele gradering
Had an amazing stay from the time we got there.
Randy W - Mei 2022
Algehele gradering
Very well.
Francois M - Aug 2021
Algehele gradering
Linda is awesome.
Elmarie P - Okt 2021
Algehele gradering
Baie skoon en baie veilig.
Villa de Vie Self Catering 2 se terugvoer
Oh jitte. Die eerste keer dat ek hoor hulle lawaai so. Ek sal vir haar n boodskap stuur.
Dankie vir die terugvoering.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vredekloof-weg 65, Vredekloof, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang