Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa de Vie Self Catering 2

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredekloof-weg 65, Vredekloof, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Villa de Vie Self Catering 2 is in Vredekloof, Kaapstad en bied verblyf aan 4 gaste. Dit is ideaal vir sakereisigers en hospitaal- of familiebesoekers.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, ’n kombuis en ’n sitarea. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 1 stapelbed. Die slaapkamers deel die gebruik van ’n badkamer wat ’n stort, bad, toilet en wasbak het.

Die kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die toonbank geniet word en daar is ’n sitarea met ’n TV met Netflix. Die TV het die DStv-toepassing en gaste kan op hul eie rekening inteken.

Die kompleks het veilige parkeerplek, en gaste kan die tennis- en muurbalbane gebruik. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Ralph B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Amazing place really. Enjoyed the peace and quiet complex.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Pieter B
Saam met lewensmaat
5.0
Villa de Vie het beslis my verwagtinge oortref. Home away from home. Ons het beslis lekker gebly. Regtig tuis gevoel.
Mei 2024
Von C
Gesin met klein kinders
5.0
We had an amazing weekend, nicely secured, peaceful and quiet. We had an amazing stay, the place is nice and secured. I would definitel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Julica A
Gesin met klein kinders
5.0
Awesomeness nice place to stay. It was awesome. I must say thank love everything about the place. It was to my satisfaction. I will go ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Jacques F
Gesin met tieners
5.0
Het 8 dae gebly, lekker stil en veilig, sal aanbeveel vir enige iemand. Ons het baie lekker gebly, die ligging is goed naby winkelsentrums en ander be...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 132

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Vredekloof-weg 65, Vredekloof, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa de Vie Self Catering 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredekloof-weg 65, Vredekloof, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c731d643a523abf0dc850cc008386bfe3e10ff79c24801a17deda6177ae869d906269b6f30c36c25ad064eb93039b103eb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 65 Vredekloof Road Vredekloof 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.863132 18.673326

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang