Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa de Vie Self Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 132

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Villa de Vie Self Catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Joyce K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce K

Baie lekker gerieflike blyplek.

Villa de Vie het alles wat jy moontlik kan nodig kry. Die kompleks is naby alles en ook baie veilig. 'n wonderlike gasvrou wat probeer help waar sy kan. Sal beslis weer hier bespreek.

Johannes V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

Veilige verblyf met 'n goeie ligging.

Baie lekker gebly, veilige kompleks, kinders kon rondhardloop en speel en het van die swembad gebruik gemaak.

Christelle V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Gerieflike skoon verblyf teen bekostigbare tarief.

Woonstel B4 is baie skoon en goed toegerus. Heerlike groot yskas. Genoeg pakplek in kamers en nie onnodige tierlantyntjies wat die plek volstaan. Mens kan maklik en vinnig uitpak. Ek hou van die self inklok. Genoeg kragproppe en ekstra liggies vir beurtkrag. Inligting vanaf eienaar was duidelik en maklik om te volg.

Villa de Vie Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Christelle.

Villa de Vie Self Catering
Dawie L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie L

Baie goed.

Baie goeie ligging en lekker gebly.

Sarel M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel M

Baie aangenaam. Gerieflik met alles wat jy nodig het.

Baie vriendelikke eienaars. Maklik om te vind, maklik en vinnig om in en uit te klok. Sal aanbeveel en ook self weer gebruikmaak van die diens. Baie dankie.

Theo F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo F

Baie lekker en netjies.

Waarvan ek gehou het, is geen kantoor waar ek eers moes inklok nie. WhatsApp-boodskap ontvang en alles was daarin.

Rozanne B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne B

Netjies en stil.

Plek is netjies en skoon. Daar is voorsiening gemaak vir loadshedding met liggies en die WiFi bly aan. Sal definitief weer daarheen gaan.

Viyonefer J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viyonefer J

Fantastiese plekkie. Sal dit aanbeveel.

Die plekkie is netjies en die omgewing is baie rustig.

Jacques F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques F

Ons het dadelik tuis gevoel.

Dit is 'n baie lekker plek. Ek en my vrou en seun was in die Kaap vir 'n troue, alles is gemaklik en op hul plek. Linda was baie behulpsaam en vriendelik, sal dit aanbeveel vir enige iemand. En dit is baie sentraal geleë. Baie netjies en veilige verblyf, wat ek kan aanbeveel vir enige iemand.

Nuraan K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nuraan K

It was a wonderful stay at Villa de Vie Self Catering.

This was an amazing stay at Villa de Vie Self Catering. Lovely place. Neat, tidy and comfortable. Would recommnend it to anyone.

Manette S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manette S

Heerlike naweekbestemming.

Sal beslis weer gebruik maak van die eenheid. Beslis 'n aanbeveling vir enigeen.

Maliabo M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maliabo M

Good apartment.

Accessed to the apartment was easy, the apartment has Netflix children enjoyed it very much.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Bernadene M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernadene M

We enjoyed our stay, quiet complex, was safe.

Loved our stay, will recommend an aircon in the accommodation and maybe some garden tables and chairs which can be used at the braai facility.

Ronel S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Gemaklik lekker.

Alles was gemaklik, gerieflik, netjies en skoon. Inboek was vinnig en baie gerieflik. Kan die verblyf regtig aanbeveel.

Phillip L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip L

Veilige en netjiese akkommodasie binne bereik van geriewe.

Ons het vir 2 aande oorgebly nadat ons dogter in Stellenbosch aan 'n hokkietoernooi deelgeneem het. Ons was weereens aangenaam verras met die netjiese en veilige blyplekkie binne bereik van winkels, restaurante, ens.

Juanita V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita V

Baie lekker.

Dit was aangenaam baie rustig.

Chaveli P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaveli P

Baie tevrede

Aangesien ek by die hospitaal moes wees, was dit baie gerieflik vir ons om naby te wees die oggend van inklok. Ook vir my man om bekostigbare, veilige, netjiese verblyf te hê terwyl ons daar was. Ek het baie gerus gevoel as hy saans terug moes gaan want dit was naby en veilig. Vriendelike diens, geen klagtes.

Francois L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

Veilig en gerieflik.

Goeie ligging, naby alles.

Johnita W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnita W

Ek het 'n plekkie gesoek om te rus en dit was perfek.

Die woonstel is netjies en ruim. Dit is in 'n rustige en veilige woonbuurt. Ek het my verblyf baie geniet.

Pellie B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pellie B

Ons het doktersbesoeke in die Paarl gehad.

Die woonstel is baie netjies en gerieflik. Ons kyk altyd eerste hier of blyplek beskikbaar is.

Antoinette J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette J

Tweede keer, heerlik gebly.

Heerlike en gerieflike akkomodasie. Ek sal net wil voorstel dat toiletsitplek herstel of vervang word. Verder het ek heerlik gebly.

Pellie B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pellie B

Die woonstel is perfek vir 'n kuier in die Kaap.

Netjies, skoon en baie gerieflik. Ons sal beslis weer kom!

Ronel S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel S

Baie lekker en tevrede.

Baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het. Sal vir seker weer daar bly.

Franciske M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franciske M

Alles gehad wat ons nodig gekry het, selfs tissues.

Woonstel was baie gerieflik, met alle toerusting, gerieflike parkering, selfs vir ekstra voertuig. Ons kon swem as ons wou. Heeltyd veilig gevoel. Beddens was gerieflik en TV-kanale was goed. Sal beslis weer oornag.

Nureen S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nureen S

Lovely place.

Lovely and spacious. A home away from home. Clean. Well equipped. Centrally located close to all amenities. Will definitely return soon.

Jené L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jené L

Loved the stay.

The owners were very accommodating of our needs. Would definitely recommend this place to anyone.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het die verblyf baie geniet.

Die eienaars het aan al ons behoeftes voorsien. Sal hierdie plek beslis vir iemand aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Helet W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helet W

Baie gerieflik.

Is baie sentraal geleë. Goeie kwaliteit bed en beddegoed. Ons het heerlik gebly. Ongelukkig het ons net een nag hier geslaap.

Charmaine V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Dis 'n netjiese eenheid met alles wat nodig is, selfs vir 'n langer periode, met 'n sentrale ligging.

Ons gasvrou was vriendelik en behulpsaam en het gereeld met ons opgevolg oor aankoms- en vertrektye en of ons tevrede is. Daar was lekker sjokolade om ons te verwelkom. Ons sal maklik weer daar tuisgaan.

Leonard V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonard V

Heerlike skoon en netjiese verblyf in Brackenfell. Die gasvrou is vriendelik en uiters behulpsaam.

Gemaklik naby winkelsentrums en hooftoegangroetes. Lekker privaat woonstel en rustige omgewing.

Antoinette J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette J

Die verblyf is netjies en skoon, en ligging perfek. Dis veilige kompleks en buurt.

Linda, baie dankie vir die verblyf. Die plekkie is baie netjies en ek sal beslis weer van jou dienste gebruik maak. As ek iets moet sê wat dalk nie positief is nie is dit die stort. Die water reguleer moeilik en dit lek baie op vloer (glas is nie reg op bad nie). Verder geen probleme, lieflike plek.

Malcomb D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcomb D

Comfortable, safe and convenient.

Had the pleasure of staying overnight in this lovely townhouse in a secure complex. Parking, although not a garage, was safe and undercover. The townhouse is really pleasant and comfortable with all the mod cons you will need. Clean, tidy and well located.

Malcomb D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcomb D

Clean, comfortable and convenient.

Wonderful place to stay. Always clean and the owner is super friendly and trusting. Not my first stay here and it definitely won't be my last.

Karin L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L

Was heerlik. Alles wat ons nodig gehad het.

Sien sterre.

Malcomb D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malcomb D

Always clean and comfortable.

Not my first stay here and it won't be my last. Perfect location for me and always clean and convenient.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Altyd skoon en gerieflik.

Nie my eerste keer wat ek hier bly nie en sal ook nie die laaste keer wees nie. Ideale ligging vir my en altyd skoon en gerieflik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Cambert O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cambert O

Baie netjies en skoon.

Die eenheid is baie gerieflik, netjies skoon en was baie lekker. Linda is baie behulpsaam en sal beslis enige een verwys na Villa de Vie.

Jeanette B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B

Heerlik gebly!

Als wat ons nodig gehad het.

Cornelius H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius H

Die verblyf is veilig, netjies en die eienaar is baie vriendelik en eerlik.

Baie netjies en is baie veilig. Ek sal dit aanbeveel vir enige persoon wat Kaapstad besoek.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredekloofstraat 65, Vredekloof, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6296fdbeeeacc7b246a7bd17b59628748f2a218f7c4c65423f49be9a8975b8a72d847de79be774d41ed2de6d285ae0ad3387?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 38 5 1 5 65 Vredekloof Road Vredekloof, Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.863149804905 18.673320964279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang