Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa de Vie Self Catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Joyce K
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie lekker gerieflike blyplek. Villa de Vie het alles wat jy moontlik kan nodig kry. Die kompleks is naby alles en ook baie veilig. 'n wonderlike gasvrou wat probeer help waar sy kan. Sal beslis weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Veilige verblyf met 'n goeie ligging. Baie lekker gebly, veilige kompleks, kinders kon rondhardloop en speel en het van die swembad gebruik gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gerieflike skoon verblyf teen bekostigbare tarief. Woonstel B4 is baie skoon en goed toegerus. Heerlike groot yskas. Genoeg pakplek in kamers en nie onnodige tierlantyntjies wat die plek volstaan. Mens kan maklik en vinnig uitpak. Ek hou van die self inklok. Genoeg kragproppe en ekstra liggies vir beurtkrag. Inligting vanaf eienaar was duidelik en maklik om te volg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Villa de Vie Self Catering
Baie dankie vir die mooi resensie Christelle.

Dawie L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Baie goed. Baie goeie ligging en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Baie aangenaam. Gerieflik met alles wat jy nodig het. Baie vriendelikke eienaars. Maklik om te vind, maklik en vinnig om in en uit te klok. Sal aanbeveel en ook self weer gebruikmaak van die diens. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie lekker en netjies. Waarvan ek gehou het, is geen kantoor waar ek eers moes inklok nie. WhatsApp-boodskap ontvang en alles was daarin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozanne B
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Netjies en stil. Plek is netjies en skoon. Daar is voorsiening gemaak vir loadshedding met liggies en die WiFi bly aan. Sal definitief weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Viyonefer J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Fantastiese plekkie. Sal dit aanbeveel. Die plekkie is netjies en die omgewing is baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Ons het dadelik tuis gevoel. Dit is 'n baie lekker plek. Ek en my vrou en seun was in die Kaap vir 'n troue, alles is gemaklik en op hul plek. Linda was baie behulpsaam en vriendelik, sal dit aanbeveel vir enige iemand. En dit is baie sentraal geleë. Baie netjies en veilige verblyf, wat ek kan aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nuraan K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

It was a wonderful stay at Villa de Vie Self Catering. This was an amazing stay at Villa de Vie Self Catering. Lovely place. Neat, tidy and comfortable. Would recommnend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 132

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredekloofstraat 65, Vredekloof, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6296fdbeeeacc7b246a7bd17b59628748f2a218f7c4c65423f49be9a8975b8a72d847de79be774d41ed2de6d285ae0ad3387?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 38 5 1 5 65 Vredekloof Road Vredekloof, Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.863149804905 18.673320964279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang