Villa de Vie Self Catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 132
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Joyce K - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker gerieflike blyplek.
Johannes V - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilige verblyf met 'n goeie ligging.
Christelle V - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflike skoon verblyf teen bekostigbare tarief.
Villa de Vie Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Christelle.
Dawie L - Nov 2023
Algehele gradering
Baie goed.
Sarel M - Nov 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam. Gerieflik met alles wat jy nodig het.
Theo F - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker en netjies.
Rozanne B - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies en stil.
Viyonefer J - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastiese plekkie. Sal dit aanbeveel.
Jacques F - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het dadelik tuis gevoel.
Nuraan K - Mrt 2023
Algehele gradering
It was a wonderful stay at Villa de Vie Self Catering.
Manette S - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlike naweekbestemming.
Maliabo M - Jan 2023
Algehele gradering
Good apartment.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Bernadene M - Jan 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay, quiet complex, was safe.
Ronel S - Jan 2022
Algehele gradering
Gemaklik lekker.
Phillip L - Jul 2022
Algehele gradering
Veilige en netjiese akkommodasie binne bereik van geriewe.
Juanita V - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Chaveli P - Aug 2021
Algehele gradering
Baie tevrede
Francois L - Jul 2021
Algehele gradering
Veilig en gerieflik.
Johnita W - Mei 2021
Algehele gradering
Ek het 'n plekkie gesoek om te rus en dit was perfek.
Pellie B - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het doktersbesoeke in die Paarl gehad.
Antoinette J - Apr 2021
Algehele gradering
Tweede keer, heerlik gebly.
Pellie B - Nov 2020
Algehele gradering
Die woonstel is perfek vir 'n kuier in die Kaap.
Ronel S - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker en tevrede.
Franciske M - Jan 2020
Algehele gradering
Alles gehad wat ons nodig gekry het, selfs tissues.
Nureen S - Nov 2019
Algehele gradering
Lovely place.
Jené L - Okt 2019
Algehele gradering
Loved the stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het die verblyf baie geniet.
Die eienaars het aan al ons behoeftes voorsien. Sal hierdie plek beslis vir iemand aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Helet W - Okt 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Charmaine V - Mei 2019
Algehele gradering
Dis 'n netjiese eenheid met alles wat nodig is, selfs vir 'n langer periode, met 'n sentrale ligging.
Leonard V - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlike skoon en netjiese verblyf in Brackenfell. Die gasvrou is vriendelik en uiters behulpsaam.
Antoinette J - Sep 2018
Algehele gradering
Die verblyf is netjies en skoon, en ligging perfek. Dis veilige kompleks en buurt.
Malcomb D - Jun 2018
Algehele gradering
Comfortable, safe and convenient.
Malcomb D - Nov 2018
Algehele gradering
Clean, comfortable and convenient.
Karin L - Des 2018
Algehele gradering
Was heerlik. Alles wat ons nodig gehad het.
Malcomb D - Sep 2018
Algehele gradering
Always clean and comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Altyd skoon en gerieflik.
Nie my eerste keer wat ek hier bly nie en sal ook nie die laaste keer wees nie. Ideale ligging vir my en altyd skoon en gerieflik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cambert O - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Jeanette B - Jun 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Cornelius H - Okt 2017
Algehele gradering
Die verblyf is veilig, netjies en die eienaar is baie vriendelik en eerlik.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vredekloofstraat 65, Vredekloof, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang