Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa de Vie Self Catering

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredekloofstraat 65, Vredekloof, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Villa de Vie Self Catering is in Brackenfell, 'n voorstad van Kaapstad, geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, familiebesoeke of vir diegene wat vir 'n geliefde in die hospitaal kom kuier. Die kompleks is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe geleë.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koninggroote-bed en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed. Daar is 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak in die badkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met Netflix en 'n slaapbank vir 'n ekstra gas. Gaste die DStv-stroomdiens op die TV gebruik, deur met hulle eie intekenbesonderhede in te teken.

Die kompleks bied ook vir gaste veilige parkeerplek en die gebruik van die tennis- en muurbalbane.

Brackenfell is naby die bekende Wynroete en net 20 minute se ry van Kaapstad se stadskern af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Joyce K
5.0
Baie lekker gerieflike blyplek. Villa de Vie het alles wat jy moontlik kan nodig kry. Die kompleks is naby alles en ook baie veilig. 'n wonderlike gas...
Sien meer
Jun 2024
Johannes V
Gesin met klein kinders
5.0
Veilige verblyf met 'n goeie ligging. Baie lekker gebly, veilige kompleks, kinders kon rondhardloop en speel en het van die swembad gebruik gemaak.
Mrt 2024
Christelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike skoon verblyf teen bekostigbare tarief. Woonstel B4 is baie skoon en goed toegerus. Heerlike groot yskas. Genoeg pakplek in kamers en nie o...
Sien meer
Mrt 2024
Dawie L
Besigheidsreis
5.0
Baie goed. Baie goeie ligging en lekker gebly.
Nov 2023
Sarel M
Besigheidsreis
5.0
Baie aangenaam. Gerieflik met alles wat jy nodig het. Baie vriendelikke eienaars. Maklik om te vind, maklik en vinnig om in en uit te klok. Sal aanbev...
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 132

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Vredekloofstraat 65, Vredekloof, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa de Vie Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredekloofstraat 65, Vredekloof, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6296fdbeeeacc7b246a7bd17b59628748f2a218f7c4c65423f49be9a8975b8a72d847de79be774d41ed2de6d285ae0ad3387?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 38 5 1 5 65 Vredekloof Road Vredekloof, Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.863149804905 18.673320964279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang