Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Villa Del Sol

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Feb 2025 tot 27 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sykeslaan 7, Warnerstrand, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 R720 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

11 Villa Del Sol bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die grondvloer. Hierdie woonstel is in Warnerstrand geleë en dit is loopafstand van die strand af.

Die woonstel het 2 slaapkamers met lugversorging, 1 badkamer met 'n bad en 'n stort en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, ysmasjien, eetgerei en breekware, asook 'n wasmasjien. Daar is 'n platskerm-TV in die sitkamer met 'n DStv Premium HD dekodeerder. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asseblief hulle eie strand- en badhanddoeke saambring.

Die woonstel het sy eie tuin en braai-area, asook 'n privaat toesluit-motorhuis wat veilige parkeerplek bied. Gaste is welkom om van die gemeenskaplike swembad in die kompleks gebruik te maak. Gratis WiFi is beskikbaar.

Warnerstrand is sowat 7,3 km vanaf Amanzimtoti en sowat 3,5 km vanaf Winkelspruit. Die Galleria Mall is sowat 6,7 km en Abour Crossing 9,1 km hiervandaan.

Die naaste lughawe is King Shaka Internasionale Lughawe wat 64 km weg is en die verblyf is 30 km van die Durban-hawe af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Angelique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Sykeslaan 7, Warnerstrand, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 11 Villa Del Sol het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim slaapkamer
Vanaf R900
R 900 R 720
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
R 900 R 720
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sykeslaan 7, Warnerstrand, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbFrrfN2xm1eIA8OpfubYZUvfgHiUU223d7RQUYZEGkI4PUJ8uM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag (plek vir 4) 4 5 1 4 7 Sykes Avenue Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.081233316433 30.867218077183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang