Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Delfini 2

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Morne P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Great location. Enjoyed every minute. Will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corinne
Villa Delfini 2
Thank you Morne, so pleased you enjoyed the new renovations!

Deon J
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Aangenaam, uitstekend en gerieflik. Dankie, baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Lekker gerus en gekuier! Baie oulike plekkie en sal enige iemand aanbeveel. Sal net aanbeveling wil doen: in die kombuisie is daar geen gordyn of blind voor die venster nie. Alle inwoners kyk in jou plekkie in en daar is geen privaatheid nie. Andersins regtig 'n pragtige plekkie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2024

My vriende het die plek baie geniet. Vreeslik baie geniet. Ons het baie lekker gekuier. Die vloere het bietjie vuil voorgekom. Daar was geen gas om mee te kook nie. Ons moes die mikrogolfoond gebruik vir ons ontbyt. Ek sal voorstel dat daar 'n airfryer in die huis gelaat word en Netflix 'n tydelike wagwoord vir gaste gee wat weer verander kan word. Andersins is die plek mooi.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Feb 2023

Daar is voordele en nadele. Voordele: Die see-uitsig was pragtig. Ons het gebruik gehad van hul WiFi en die swembad was 'n paar tree van die stoep af. Nadele: Die tweeplaatstoof is geroes en was grillerig vuil. Ons wou ekstra uitgawes aangegaan het om nie die stoof te gebruik nie, maar ons het besluit om die stoof ordentlik te was. Die borde en casserole was olierig, ons moes dit eers was voor ons dit gebruik. Die kussinkies op die bankies was vuil en aaklig. Dakwaaiers was vol stof en geen vullissakke was voorsien nie. Die foto's is nie opgedateer nie, so dit was teleurstellend met die aankoms. Die plek is nie die geld werd nie. Dalk afbring na R900 per nag.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Rochelle L
Kort verblyf Gesin met tieners
2.2
Apr 2023

Gladie na wense nie. Ons ht voorheen al by Villa Delfina vakansie ghou en ander woonstelle was ver beter af as die 1 wat ons vakansie ghou ht. Veral di hele woonstel self benodig n hele hervorming.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Chantell P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Fantasties. Villa Delfini 2 is 'n baie lekker woonstel reg op die strand geleë waar die kinders op die grasperk kan baljaar en op die seesand kan speel, waar ouers van die balkon af toesig kan hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corinne
Villa Delfini 2
Thank you Chantell for your lovely review, I'm so pleased you enjoyed your stay. Look forward to having you back at Villa Delfini! Corinne

Tom B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2022

Pragtige uitsig! Fantastiese ligging, met direkte toegang tot die strand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.6
Aug 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.4
Jun 2022

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Corinne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 139, Villa Delfini 2, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbzimyDAfLR3ZB7pQkeI5tXtlPZZe33mwmHYbiyJQbFlBYZFNv2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 139 Da Gama Street Villa Delfini 2 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.034858241388 24.931191267529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang