Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Delfini 2

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 139, Villa Delfini 2, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Delfini bied slaapplek vir 4 volwassenes in 'n veilige kompleks op die strand in Jeffreysbaai.

Dié selfsorgwoonstel het lieflike see-uitsigte en 2 slaapkamers met dubbelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en gaste in die ander slaapkamer het toegang tot 'n tweede badkamer.

Die ooplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, en 'n gasstoof. Daar is 'n sitarea met 'n TV. Die leefarea maak oop op 'n stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die oseaan.

Veilige parkeerplek vir een voertuig word voorsien en 'n skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek. Gaste het toegang tot die swembad in die kompleks. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Villa Delfini is loopafstand vanaf verskeie winkels en restaurante en die kompleks bied direkte toegang tot die strand. WiFi is beskikbaar.

Jeffreysbaai spog met heelwat doendinge en besienswaardighede, soos branderplankry, bergfietsry, valskermspring, die African Dawn Wildlife Sancturary en verskeie museums.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Morne P
Gesin met klein kinders
5.0
Great location. Enjoyed every minute. Will stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Theo V
Gesin met klein kinders
4.8
Awesome ligging, met 'n paar negatiewe wat party mense gaan pla en ander nie. Die eenheid se ligging is baie goed en lekkerlik 10 m van die strand. Ek...
Sien meer
Sep 2024
Deon J
4.8
Aangenaam, uitstekend en gerieflik. Dankie, baie lekker.
Aug 2024
Alta R
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker gerus en gekuier! Baie oulike plekkie en sal enige iemand aanbeveel. Sal net aanbeveling wil doen: in die kombuisie is daar geen gordyn of blin...
Sien meer
Mei 2024
Sharon G
Saam met vriende
4.6
My vriende het die plek baie geniet. Vreeslik baie geniet. Ons het baie lekker gekuier. Die vloere het bietjie vuil voorgekom. Daar was geen gas om me...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Corinne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Da Gama-straat 139, Villa Delfini 2, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Villa Delfini 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 139, Villa Delfini 2, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbzimyDAfLR3ZB7pQkeI5tXtlPZZe33mwmHYbiyJQbFlBYZFNv2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 139 Da Gama Street Villa Delfini 2 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.034858241388 24.931191267529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang