Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Delfini B3

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Rinda V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2023

Fantasties Dit is die perfekte wegbreek vir die hele gesin. Terwyl pappa en mamma op die stoep kuier, speel die kinders lekker op die grasperk of bou sandkastele. Sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sarina N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Perfekte ligging met stiller strand. Baie lekke gebly en hulle is baie behulpsaam gewees met enige iets.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hein D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2023

Baie netjiese eenheid met alles wat nodig is baie gerieflik. Baie gemaklike eenheid baie netjies en skoon sal definitieef weer gaan. Alles wat jy benodig, is daar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Villa Delfini B3
Goeie More Hein Ons is baie bly om te hoor dat jy die woonstel en wegbreek geniet het. Groete Cindy

Madelein L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Ongelooflike ligging en netjies. Grasperk, swembad, heerlike strand. Groot leefarea, alles wat nodig is in kombuis. Kamers perfek. Julle sien ons weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Villa Delfini B3
Goeie Middag Madelein Ek is so bly julle het die weg breuk geniet. Sien uit om julle weer te ontvang. Groete Cindy

Roelf H
Kort verblyf
5.0
Aug 2021

Gaan beslis weer terugkom, maar moet dan weer in B3 tuisgaan. Verblyf was uit boonste rakke. Baie netjies en smaakvol gemeubileer. Kleinkinders kon lekker op grasperk baljaar. Baie sentraal, binne loopafstand vanaf winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Heerlike, pragtige villa met egte vakansie-gevoel! Uitstekende ligging naby aan al die winkels, op die strand en lekker swembad met grasperk vir die kinders. Villa is modern gemeubileer, skoon en gerieflik - sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Villa Delfini B3
Goeie More Lucinda Baie dankie vir die wonderlike review. Ons is hartlik bly julle het julle vakansie geniet en sien uit om julle weer te verwelkom! Groete Beach Cabanas Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 60

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg, Villa Delfini B3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA969cabe334f0af9db92a12622996ce8d585b8037e04fcdced1de4abe3b6c97d7dee103dea1dc4d6a9c74476512aac6e4fdbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Da Gama Road Villa Delfini B3 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.034915930167 24.930959035092

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang