Villa Delfini B3
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 57
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Rinda V - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties
Sarina N - Apr 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging met stiller strand.
Hein D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid met alles wat nodig is baie gerieflik.
Villa Delfini B3 se terugvoer
Goeie More Hein
Ons is baie bly om te hoor dat jy die woonstel en wegbreek geniet het.
Groete
Cindy
Madelein L - Okt 2021
Algehele gradering
Ongelooflike ligging en netjies.
Villa Delfini B3 se terugvoer
Goeie Middag Madelein
Ek is so bly julle het die weg breuk geniet.
Sien uit om julle weer te ontvang.
Groete
Cindy
Roelf H - Aug 2021
Algehele gradering
Gaan beslis weer terugkom, maar moet dan weer in B3 tuisgaan.
Lucinda S - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike, pragtige villa met egte vakansie-gevoel!
Villa Delfini B3 se terugvoer
Goeie More Lucinda
Baie dankie vir die wonderlike review. Ons is hartlik bly julle het julle vakansie geniet en sien uit om julle weer te verwelkom!
Groete
Beach Cabanas Span
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-weg, Villa Delfini B3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang