Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Delfini B3

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 57

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Villa Delfini B3
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rinda V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rinda V

Fantasties

Dit is die perfekte wegbreek vir die hele gesin. Terwyl pappa en mamma op die stoep kuier, speel die kinders lekker op die grasperk of bou sandkastele. Sal beslis weer bespreek.

Sarina N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarina N

Perfekte ligging met stiller strand.

Baie lekke gebly en hulle is baie behulpsaam gewees met enige iets.

Hein D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein D

Baie netjiese eenheid met alles wat nodig is baie gerieflik.

Baie gemaklike eenheid baie netjies en skoon sal definitieef weer gaan. Alles wat jy benodig, is daar.

Villa Delfini B3 se terugvoer

Goeie More Hein

Ons is baie bly om te hoor dat jy die woonstel en wegbreek geniet het.

Groete
Cindy

Villa Delfini B3
Madelein L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein L

Ongelooflike ligging en netjies.

Grasperk, swembad, heerlike strand. Groot leefarea, alles wat nodig is in kombuis. Kamers perfek. Julle sien ons weer!

Villa Delfini B3 se terugvoer

Goeie Middag Madelein

Ek is so bly julle het die weg breuk geniet.

Sien uit om julle weer te ontvang.

Groete
Cindy

Villa Delfini B3
Roelf H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf H

Gaan beslis weer terugkom, maar moet dan weer in B3 tuisgaan.

Verblyf was uit boonste rakke. Baie netjies en smaakvol gemeubileer. Kleinkinders kon lekker op grasperk baljaar. Baie sentraal, binne loopafstand vanaf winkels.

Lucinda S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda S

Heerlike, pragtige villa met egte vakansie-gevoel!

Uitstekende ligging naby aan al die winkels, op die strand en lekker swembad met grasperk vir die kinders. Villa is modern gemeubileer, skoon en gerieflik - sal definitief weer kom.

Villa Delfini B3 se terugvoer

Goeie More Lucinda
Baie dankie vir die wonderlike review. Ons is hartlik bly julle het julle vakansie geniet en sien uit om julle weer te verwelkom!
Groete
Beach Cabanas Span

Villa Delfini B3
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg, Villa Delfini B3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA969cabe334f0af9db92a12622996ce8d585b8037e04fcdced1de4abe3b6c97d7dee103dea1dc4d6a9c74476512aac6e4fdbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Da Gama Road Villa Delfini B3 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.034915930167 24.930959035092

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang