Villa Delfini F6
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 57
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Nico C - Feb 2024
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig en naby alles.
Ian L - Jun 2021
Algehele gradering
A pleasant stay. Lovely to sit on the balcony and watch the sea.
Villa Delfini F6 se terugvoer
Good afternoon Ian,
We are happy to hear that you enjoyed your stay and we are looking forward to your next visit.
Best Regards,
Cindy
Bracell H - Jan 2021
Algehele gradering
Baie netjiese en mooi verblyf. Ligging baie sentraal. Baie veilig. Die verblyf is selfs eenkeer kom skoonmaak en skoon beddegoed opgesit. Die eenheid is toegerus met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër wat jou verblyf baie aangenaam maak!
Villa Delfini F6 se terugvoer
Goeie More,
Baie dankie vir die review. Ons is baie bly julle het julle vakansie hier by ons geniet en sien uit om julle weer met akkommodasie te akkommodeer.
Groete,
Cindy
Marli W - Jan 2020
Algehele gradering
Wonderlike uitsig!
Marilyn D - Des 2019
Algehele gradering
Awesome.
Villa Delfini F6 se terugvoer
Goeie middag Marilyn.
Ons is so bly julle het dit geniet en sien uit om julle weer te akkommodeer.
Vreeslik dankie vir die terugvoering, dit word hartlik waardeer.
Groete
Beach Cabanas/Villa Delfini F6
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-weg, Villa Delfini F6, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang