Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Delfini U3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sarette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Villa Delfini U3
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lee-anne D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne D

Villa Delfini was skoon netjies en heerlik ons het so lekker gebly. Sal definintief weer hier boek.

Dit was ons eerste keer ooit in Jeffreysbaai en dit was vreeslik lekker. Mooi strand lekkerste golwe, mense daar is so aangenaam en heerlike kos.

Monica M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica M

Uitstekende uitsig oor die see. En die private braai-area op die balkon is 'n bonus.

Ons het die verblyf baie geniet. Die woonstel was uiters netjies en skoon en alles was daar wat 'n mens nodig het. Met die pragtige see uitsig voor en boonop loopafstanf van die woonstel af. En nog 'n bonus was alle restaurante en kettingwinkels was ook loopafstand van die woonstel af. Ons het ons verblyf terdee geniet. Sarette die gasvrou het ook uit haar pad gegaan om seker te maak dat ons tevrede is met alles. Kan Villa Delfini U3 beslis aanbeveel.

Anneke S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S

Heerlike verblyf, netjies en ruim.

Wonderlike verblyf, teenaan die see. Netjies, ruim en alles wat nodig is. Sal beslis weer gaan.

Jaco N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco N

Sommer net lekkerrderr.

Baie lekker gebly - Alles is naby, winkels, see, restaurante, plek baie netjies en skoon gewees.

Colette K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette K

Woonstel ruim, goeie ligging.

Lekker gebly, kan net aandag gee aan flitse, nie gewerk met beurtkrag.

Villa Delfini U3 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Colette. Ons het onmiddellik aandag daaraan gegee en al die lampe met gloeilampe vervang wat tydens beurtkrag werk.

Lekker naweek vir jou.

Villa Delfini U3
Attie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Attie S

Mooi uitsig oor die see bly lekker.

Gerieflik naby als. Mooi see-uitsig.

Ryno V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno V

Briljant.

Baie lekker plek en uitsig en ligging is amazing.

Tanya H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya H

Fantasties. Sal vir seker weer daar oorbly.

Villa Delfini U3 is 'n pragtige woonstel met 'n lieflike see uitsig. Dis mooi gemeubileerd en alles was so skoon en netjies. Baie goed toegerus. Die hele kompleks is goed versorg en maklike toegang na die strand. Swembad is pragtig.

Jacqui P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui P

Our second stay here. We thoroughly enjoyed it again and will be back.

Facilities and location are awesome and the views are just breathtaking.

Stephen M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen M

Spectacular views, good position.

See stars

Andre W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W

Skoon, netjiese akkommodasie met al die geriewe wat jy nodig sal hê vir 'n langnaweek of 'n lang vakasiewegbreek.

Perfekte ligging. Loopafstand vanaf die Checkers, Spar, Clicks en restaurante. Braaigeriewe met 'n perfekte see-uitsig.

Sharon M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M

Wonderlike uitsig en meubels en toerusting in huis van uitstaande gehalte.

Die adres en aanwysings ontvang van webtuiste is nie korrek nie. Straatnommer is 137. Volg op, asseblief.

Corine D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corine D

Heerlike kuier in Jeffreys.

Heerlike rustige paar dae in Jeffreys. Netjiese, ruim woonstel met alles wat jy nodig het. Pragtige uitsig oor die see. Paar tree en jy is op die strand. Alles was perfek.

Attie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Attie S

Lekker en 'n mooi plek.

Op die strand. Mooi see-uitsig.

Adele H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele H

Comfort in the best location with awesome view.

The unit was spotless with everything we needed easily available. Even though we had to climb a couple of flights of stairs, the view from the balcony was worth it.

Jacqui P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqui P

Excellent accommodation and location. Definitely recommend this place.

We will be back. Just wish the pool was accessible as the wind was so bad we couldn't use the beach.

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 137, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65835103743f4c4f6bd52146ad71ad76c329565d5325233445115b50d3bee84c1b0db0c6a7c72441ecb116f8b3a995cf07eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 137 Da Gama Road Ferreira Town 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0365045 24.9301435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang