Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Delfini U3

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Monica M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Uitstekende uitsig oor die see. En die private braai-area op die balkon is 'n bonus. Ons het die verblyf baie geniet. Die woonstel was uiters netjies en skoon en alles was daar wat 'n mens nodig het. Met die pragtige see uitsig voor en boonop loopafstanf van die woonstel af. En nog 'n bonus was alle restaurante en kettingwinkels was ook loopafstand van die woonstel af. Ons het ons verblyf terdee geniet. Sarette die gasvrou het ook uit haar pad gegaan om seker te maak dat ons tevrede is met alles. Kan Villa Delfini U3 beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-anne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Villa Delfini was skoon netjies en heerlik ons het so lekker gebly. Sal definintief weer hier boek. Dit was ons eerste keer ooit in Jeffreysbaai en dit was vreeslik lekker. Mooi strand lekkerste golwe, mense daar is so aangenaam en heerlike kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Heerlike verblyf, netjies en ruim. Wonderlike verblyf, teenaan die see. Netjies, ruim en alles wat nodig is. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Sommer net lekkerrderr. Baie lekker gebly - Alles is naby, winkels, see, restaurante, plek baie netjies en skoon gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Colette K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mrt 2023

Woonstel ruim, goeie ligging. Lekker gebly, kan net aandag gee aan flitse, nie gewerk met beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarette
Villa Delfini U3
Baie dankie vir die terugvoer Colette. Ons het onmiddellik aandag daaraan gegee en al die lampe met gloeilampe vervang wat tydens beurtkrag werk. Lekker naweek vir jou.

Attie S
Kort verblyf
4.0
Sep 2023

Mooi uitsig oor die see bly lekker. Gerieflik naby als. Mooi see-uitsig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ryno V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Briljant. Baie lekker plek en uitsig en ligging is amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Fantasties. Sal vir seker weer daar oorbly. Villa Delfini U3 is 'n pragtige woonstel met 'n lieflike see uitsig. Dis mooi gemeubileerd en alles was so skoon en netjies. Baie goed toegerus. Die hele kompleks is goed versorg en maklike toegang na die strand. Swembad is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqui P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

Our second stay here. We thoroughly enjoyed it again and will be back. Facilities and location are awesome and the views are just breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Spectacular views, good position. See stars

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sarette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 137, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65835103743f4c4f6bd52146ad71ad76c329565d5325233445115b50d3bee84c1b0db0c6a7c72441ecb116f8b3a995cf07eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 137 Da Gama Road Ferreira Town 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0365045 24.9301435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang