Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Delfini U3

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 137, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Villa Delfini U3 is ’n gerieflike selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Ferreira Town, Jeffreysbaai. Dit bied maklike toegang tot die strand.

Hierdie woonstel is op die derde verdieping en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis en ’n leefarea wat na die balkon lei. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en toilet. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die gebruik van ’n badkamer wat ’n stort het.

Die oopplan-kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word.

Die sitarea het ’n TV wat lei na die balkon met braaigeriewe en wat ’n uitsig oor die see bied.

Die kompleks het ’n gemeenskaplike swembad en skadu-parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Daar is parkeerplek vir ’n sleepwaentjie in sekere areas beskikbaar.

Jeffreysbaai bied verskeie aktiwiteite soos branderplankry, swem, snorkel, visvang, walviskyk, sandplankry, perdry, in die Kabeljous Natuurreservaat stap, bergfietsry, vierwielmotorfietsry en gholfspeel. Gaste kan ook die Jeffreysbaai Branderplankry- of Skulpie-museum besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Lee-anne D
Saam met lewensmaat
5.0
Villa Delfini was skoon netjies en heerlik ons het so lekker gebly. Sal definintief weer hier boek. Dit was ons eerste keer ooit in Jeffreysbaai en di...
Sien meer
Apr 2023
Monica M
Saam met vriende
5.0
Uitstekende uitsig oor die see. En die private braai-area op die balkon is 'n bonus. Ons het die verblyf baie geniet. Die woonstel was uiters netjies ...
Sien meer
Apr 2023
Anneke S
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike verblyf, netjies en ruim. Wonderlike verblyf, teenaan die see. Netjies, ruim en alles wat nodig is. Sal beslis weer gaan.
Mrt 2023
Colette K
Besigheidsreis
4.6
Woonstel ruim, goeie ligging. Lekker gebly, kan net aandag gee aan flitse, nie gewerk met beurtkrag.
Mrt 2023
Jaco N
Saam met lewensmaat
4.4
Sommer net lekkerrderr. Baie lekker gebly - Alles is naby, winkels, see, restaurante, plek baie netjies en skoon gewees.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sarette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Da Gama-weg 137, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Villa Delfini U3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 137, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65835103743f4c4f6bd52146ad71ad76c329565d5325233445115b50d3bee84c1b0db0c6a7c72441ecb116f8b3a995cf07eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 137 Da Gama Road Ferreira Town 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0365045 24.9301435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang