Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Delfini U4

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johan P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2018

Rusting en netjies. Die plek is baie netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adri F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2016

Wonderlik om die son te sien opkom en skitter oor die see, die kleur van water in te bewonder en dolfyne te sien swem! Dankie. Die verblyf was puik. Ek sal beslis weer daar bespreek! Alles skoon en netjies. Puik ligging. Hoef nie rond te ry vir enigiets nie. Jy kan net die son en see geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carli O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2016

Fantastiese uitsig en netjiese woonstel. Ons het baie lekker hier vakansie gehou en sal definitief weer die woonstel bespreek wanneer ons in Jeffreys is. Puik diens en alles is baie netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Driekus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2016

Goeie waarde vir geld! Baie netjies en skoon met 'n onverbeterlike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2016

'n Groot bederf! Villa Delfini U4 is een van die beste selfsorgeenhede waar ons nog gebly het. Die eenheid is besonder goed toegerus, smaakvol gemeubileer met goeie beddens en linne (voorsiening van badhanddoeke as 'n mens van ver reis of vlieg, sal 'n pluspunt wees). Dit het die beste uitsig denkbaar vanaf die balkon, bank of bed en direkte toegang na die strand maak dit ideaal vir lang wandelinge langs die see. Ons sal graag weer by Villa Delfini tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ohna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce8698c4245a643e04ec92c7d599c8056284dfd86e3676dd3a47516e1988ada081d3abc4a33b3f87263d449df891d1d48b91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 700 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Da Gama Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.034791534043 24.931075125933

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang