Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Des Roses

Gastehuis
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 6 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2de Laan 10, Hoog-en-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 R1 148 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Des Roses is 'n gastehuis in die Paarl, die grootste dorp in die Kaapse Wynlande in die Wes-Kaap. Of gaste nou saam met 'n groep vriende reis of op soek is na 'n toevlugsoord vir 'n enkelreisiger, Villa Des Roses bied die buigsaamheid om óf die hele villa vir 10 gaste te bespreek óf individuele kamers of woonstelle te kies.

Die hoofhuis het 3 bekoorlike slaapkamers, elk vernoem na bekende Suid-Afrikaanse wyne: Chardonnay, Merlot en Shiraz. Hierdie kamers het slaapplek vir 2 gaste elk en bied knus en intieme verblyf.

Benewens die hoofhuis bied die gastehuis 2 semi-selfsorgwoonstelle, elk met en suite-badkamers en kombuisgeriewe. Die woonstel op die grondverdieping, genaamd Rosé, en die woonstel op die tweede verdieping, genaamd Riesling, bied gerieflike verblyf aan 2 gaste elk.

Gaste het toegang tot die pragtige tuin en sprankelende swembad. Dit is die ideale plek om te ontspan na gaste 'n dag lank Paarl se besienswaardighede verken het. Nabygeleë restaurant-opsies sluit Bossa's Paarl, Hennie's en Simply Asia Paarl in, wat 'n verskeidenheid eetervarings vir elke smaak bied.

Villa Des Roses Gastehuis bied 'n verwelkomende tuisbasis om alles te ontdek wat Paarl bied, van die skilderagtige wingerde tot die bedrywige restaurante. Of gaste hier is vir 'n naweekwegbreek of langtermynverblyf, Villa Des Roses beloof onvergeetlike en gerieflike verblyf in die hartjie van die Paarl.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 2de Laan 10, Hoog-en-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Des Roses het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R1 350 R1 148
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 350
R1 350 R1 148
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2de Laan 10, Hoog-en-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a60f754dcd80374acc53f19b05e0ebc147e764fb71c40f47028e755f572dc6d2b9379baa1122a042b348eddaefd94ae4b61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 148 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 10 Second Avenue Hoog-en-Droog 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.741312002393 18.964812290178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang