Villa Galazzio
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geneva-rylaan 34, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R18 000 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Villa Galazzio is 'n puik geleë luukse villa met 'n panoramiese uitsig oor Kampsbaai-strand en op Leeukop. Die luukse selfsorg-villa spog met 'n kenmerkende slanke ontwerp en danksy die uitstekende ligging is die strand lekker naby geleë.
Die smaakvol ontwerpte villa bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers met en suite-badkamers. Die slaapkamers het óf koninggrootte-beddens, stapelbeddens óf enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die ruim leefarea beskik oor 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 10 gaste en die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel, 'n TV en 'n kaggel.
Die leefarea lei na 'n groot stoep met 'n asemrowende uitsig oor die see en op die berg. Dié stoep het ook 'n eetarea, swembad, Jacuzzi, leunstoele, 'n toonbank, ingeboude braai en 'n sitarea. Veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Stapelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Geneva-rylaan 34, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kampsbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geneva-rylaan 34, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang